Die ongewone sneeu wat tot diep in die suide van die VSA geval het, lewer verskeie verhale op van deursettingsvermoë.
Alles vir Donderdag 30 Januarie 2014
Taalgebruik: film of rolprent
Taaltoffie ondersoek die gebruike van die woorde film, rolprent en fliek in Afrikaans.
Rowers vermoor glo bejaarde vrou in haar huis
Die polisie van Mpumalanga het Donderdag gesê hulle het ʼn volskaalse soektog van stapel gestuur nadat Charlotte Kruger, ʼn bejaarde vrou van Lydenburg, tydens ʼn huisbraak vermoor is.
Video: Ongewone vriendskap maak uitstekende advertensie
Die Super Bowl-voetbalkampioenskap in Amerika lewer elke jaar van die beste advertensies op. Een van die gunstelinge vir 2014 is ʼn Budweiser-advertensie oor ʼn ongewone vriendskap.
Waterkloof-4 eersdaags vry
Die sogenaamde Waterkloof-4 gaan in Februarie op parool vrygelaat word.
Amcu-staking: Lede gaan nuwe aanbod verwerp
ʼn Nuwe loonaanbod wat deur platinummyne in Rustenburg in Noordwes se bestuur aan stakende Amcu-lede aangebied is, gaan verwerp word.
“Gelukkige maaltyd” toe eintlik heroïen
‘n Werknemer van ‘n McDonalds-tak in Pittsburg in die VSA is Woendag aangekeer na dit geblyk het die spesiale “Happy Meals” wat sy aan klante verskaf het, bevat heroïen.
iPads maak kinders dommer, meen kenner
Peuters moet vir hul ontwikkeling aan drie-dimensionele ervarings blootgestel word waar hulle al hul sintuie inspan, en nie net ‘n twee-dimensionele instrument soos ‘n tabletrekenaar nie, beweer ‘n kenner.
Sanral-werker deur selfoon opgespoor
Die werknemer van die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) wat in hegtenis geneem is op aanklagte wat verband hou met terrorisme by Sanral se hoofkantoor in Midrand, is opgespoor deur ʼn oproep wat hy deur sy selfoon gemaak het.
Nuuskommentaar: Is Agang se “afgang” nou DA s’n?
Die bedoeling is nie om hier by politiekery betrokke te raak en ‘n oordeel oor die DA en Agang SA se besluite te fel nie, maar om die dinamika wat losgelaat is onder die loep te neem.
Kleuter se liggaam in motor gevind
ʼn Driejarige kind van Limpopo, wat Woensdag saam met twee ander kinders verdwyn het, se liggaam is Woensdagaand in ʼn motor in Limpopo gevind.
Sanral-werker vas oor dreigemente
ʼn Werknemer van die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) is in hegtenis geneem op aanklagte wat verband hou met terrorisme.
Video: Taylor Swift “aangeval” tydens Grammy-optrede
Die sanger Taylor Swift se kopskudbewegings tydens ʼn optrede by Sondagaand se Grammy-toekennings het veral op sosiale media kommentaar ontlok. ʼn Video wat intussen op Youtube gelaai is, verduidelik dalk hoekom Swift haar kop so wild rondgeskud het.
Sewe ernstig beseer na wilde jaagtog
Sewe mense is ernstig beseer na ‘n wilde jaagtog tussen die polisie en vermeende rowers in Auckland Park, Johannesburg.
Man in hof oor kinderpornografie
ʼn 37-jarige man het Woensdag in die Barkley-Wes-landdroshof verskyn op aanklag dat hy jongs seuns na sy huis gelok en kinderpornografie vervaardig het.
SABC-hoof bedank glo
Die SABC kon nie Woensdag ontken of bevestig dat Lulama Mokhobo, uitvoerende hoof van die openbare uitsaaier, bedank het nie.
Gedagte vir die dag: Juwele uit die skatkis van die Psalms (15) – Vertel die wêreld
Psalm 105:7 – Hy, die Here, is ons God; sy reddingsdade strek oor die hele aarde. Ons juweel vir vandag kom uit ‘n Psalm waar die…