Die Russiese YouTube-gebruiker, Taras Kulakov, wou weet wat is in ‘n botteltjie Coca-Cola, en het dit gekook. Die video is die afgelope vier dae reeds bykans 7 miljoen keer gekyk.
Lees meerAlles vir Saterdag 7 Junie 2014
Toestemming gegee vir Jehovah Getuie se bloedoortapping
Die Durbanse hooggeregshof het ʼn dokter in KwaZulu-Natal toestemming gegee om ʼn bloedoortapping te doen vir ʼn 10-jarige meisie wie se ouers Jehovah se Getuies is.
“Babas sterf weens regstellende aksie”
Die Instituut van Rassebetrekkinge het Vrydag gesê regstellende aksie lei tot babas se dood en moet opgeskort word
Nog ʼn kouefront op pad
Die land kan weer van Sondag af koue weerstoestande te wagte wees, het die Suid-Afrikaanse Weerdiens gesê.
Zuma in die hospitaal opgeneem
Die presidensie het bevestig Jacob Zuma is Saterdag in die hospitaal opgeneem.
Video: Olifant maak nader kennis
‘n Olifant het in die Kruger-wildtuin toeriste byna op hol gehad toe hy nader kom ondersoek instel het.
Goeie nuus: PTA-tiener veilig terug
Abigayle Schoonraad, ʼn 17-jarige skolier aan Hoërskool Overkruin in Pretoria wat Woensdagmiddag ná skool ontvoer is, is veilig terug by die huis. Foto’s van die toneel waar sy gevind is volg onderaan die berig.
Lasbrief in bedrogsaak uitgereik
ʼn Lasbrief vir inhegtenisneming is in ʼn hof in Kaapstad uitgereik vir John Julies (41) van die Paarl nadat hy glo bedrog gepleeg het met die Kerk van Jesus Christus se bankkaart.
Thabo Mbeki se ma oorlede
Oudpresident Thabo Mbeki se ma, Epainette, het in die ouderdom van 98 gesterf, het die SAUK Saterdag berig.
Bob Hewitt in die hof oor verkragtingsklagte
Bob Hewitt, die voormalige tennisdubbelkampioen, het Vrydag vir die eerste keer in die landdroshof in Boksburg verskyn sedert hy van verkragting beskuldig is, het The Star berig.
Man naby Sandton-laerskool doodgeskiet
ʼn Man is Vrydagmiddag naby Laerskool Rivonia in Sandton, Gauteng, doodgeskiet.
Man skiet glo tannie, niggie
Die polisie in Gauteng is op soek na ʼn man wat Vrydagaand glo sy tannie en niggie in Mofolo-Noord in Soweto doodgeskiet het.
Petroleum-vakbonde verklaar dispuut
Vakbonde in die petroleumbedryf het ‘n geskil verklaar met die betrokke werkgewers nadat geen ooreenkoms vandeesweek in die salarisonderhandelings bereik kon word nie.
Gedagte vir die dag: Genesende aanraking
Mark 1:41 – “Jesus het hom jammer gekry, sy hand uitgesteek en hom aangeraak”. Kan jy jou ʼn oomblik lank hierdie toneel van 2 000…