Vier mans en ʼn vrou is in hegtenis geneem in verband met die moord op ʼn Wes-Kaapse polisiebeampte.
Lees meerAlles vir Sondag 6 Julie 2014
Jaagduiwels in Benoni aangekeer
Nege mense, insluitend ʼn persoon wat teen 202 km/h in ʼn VW Golf gery het, is Sondag op die N12 in Benoni in Gauteng in hegtenis geneem.
Nuwe maatreëls vir kinders wat reis
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens het Sondag gesê kinders wat na en van Suid-Afrika reis, sal binnekort bykomende dokumente benodig.
Kind se liggaamsdele in kerk opgespoor
ʼn Vierjarige kind se liggaamsdele is in ʼn kerk in Pongola, KwaZulu-Natal, opgespoor.
Luiperds se sege plaas Griekwas onder druk
Die uitslae van die afgelope naweek se wedstryde in die vyfde ronde van die Curriebeker Kwalifiseringstoernooi het nou finaal bevestig dat die wedloop om die eerste plek tussen net twee spanne beslis sal word.
SA se grootste grondeis nog
Koning Goodwill Zwelithini en ander tradisionele leiers is glo besig om ‘n multimiljard rand se grondeis saam te stel wat Suid-Afrika se grootste grondeis ooit kan wees, het die City Press Sondag berig.
Varke verhonger, vreet glo mekaar op Modise se plaas
Varke is glo besig om te verhonger en mekaar te vreet op ‘n plaas wat aan Thandi Modise, voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies behoort, berig die Sunday Independent.
Foto’s: 10 sterf op N1 buite Bloemfontein
Tien mense, insluitend ‘n baba, is Sondagoggend dood toe ‘n bakkie en ‘n vragmotor mekaar ongeveer 40 km buite Bloemfontein op die N1 reg van voor getref het.
Video: Drie “vliegtuie” beland in rivier toe trein ontspoor
Skoonmaakspanne moes Boeing-vliegtuigdele uit ‘n rivier in Montana, Amerika, haal nadat ‘n vragtrein ontspoor het.
Herrie bars los ná Steve “Die Stem” sing by Innibosfees
Steve Hofmeyr, sanger en aktivis, het ‘n groot debat op sosiale media ontlok nadat hy Saterdagaand Suid-Afrika se ou volkslied, Die Stem, by die Innibosfees in Nelspruit gesing het.
Regstappe teen nuwe Oscar-video
Prokureurs vir die moordbeskuldigde Oscar Pistorius gaan regstappe doen nadat beeldmateriaal Saterdag vrygestel is van die atleet waar hy die gebeure van die aand wat hy Reeva Steenkamp doodgeskiet het, uitbeeld.
Gedagte vir die dag: Afhanklikheid: Hy sal alles vir jou voleindig
Psalm 57:2,3:”Wees my genadig, o God, wees my genadig, want by U het my siel geskuil, en in die skaduwee van u vleuels sal ek…