Ons het wortel geskiet in ʼn tyd toe tradisionele media met die uitdagende oorgang na digitale media gekonfronteer is, en toe digitale media moes begin soek na ʼn volhoubare besigheidsmodel, skryf Susan Lombaard.
Alles vir Vrydag 6 Februarie 2015
Nuuskommentaar: KKNK se nag van lang messe
Wanneer die KKNK-ringkoppe die kunste wil reguleer om die opwelling van rassisme hok te slaan, is die blote klap na simptome (aan die een kant) ’n baie oppervlakkige manier van doen, skryf Herman Toerien.
Boek: Hou aan hardloop, Gemmerbroodman
Kinders leer hoekom dit belangrik is om fiks te bly met behulp van hierdie skreeusnaakse storie.
Video: Stellenbosch-bylmoorde: Marli sterk aan
Marli van Breda, wat oorleef het nadat haar ouers en broer in hul huis in Stellenbosch vermoor is, sterk goed aan, het The Star Vrydag berig.
Nigerië-ineenstorting: Laaste liggame terug in SA
Die liggame van die laaste 11 persone wat in Nigerië gesterf het toe ʼn gebou by TB Joshua se Synagogue Church of All Nations ineengestort het, het vroeg Vrydagoggend in Suid-Afrika aangekom.
Sapa-sluiting ʼn ‘hartseer dag’ vir mediabedryf
Die Nasionale Persklub het gesê die sluiting van die nuusagentskap Sapa is ‘n hartseer dag vir die mediabedryf.
Resensie: Afrikaans is groot volume 7
Daar is geen twyel dat hierdie volume van Afrikaans is groot net so gewild as sy voorgangers sal wees nie.
Luister: Sosiale ontwikkeling en die grondslagfase
Twee kenners van Impak Onderwys gee raad oor hoe ouers van 6- tot 9-jarige kinders die internet en sosiale media kan bestuur.
Beurtkrag ook Vrydag toegepas
Eskom het aangekondig dat hy Vrydag ook beurtkrag sal toepas.
Ondersoek ná berigte van mishandeling by leërskool
Die departement van verdediging het gesê daar sal ondersoek ingestel word na berigte van fisiese mishandeling en verbale aanranding by die weermag se infanterieskool op Oudtshoorn.
Onthoofde lyk gevind: Polisie vra hulp
Die polisie in Gauteng het ʼn beroep gedoen op die publiek om te help om ʼn man, wie se onthoofde liggaam aan die Oos-Rand gevind is, te identifiseer.
Gedagte vir die dag: Die regte inligting
Waarom sien jy die splinter raak wat in jou broer se oog is, maar die balk in jou eie oog merk jy nie op nie? Of hoe kan jy vir jou broer sê: ’Wag, laat ek die splinter uit jou oog uithaal,’ en intussen is daar ’n balk in jou eie oog?’ (Matt 7:3-4)