Die 2017-Diamantliga het die naweek in Doha afgeskop.
Alles vir Maandag 8 Mei 2017
Vrae oor Zuma-raadgewer se Eskom-kontrak
“Hierdie is uiteindelik net nog ʼn verdoemende kwessie waaroor Eskom eerlik moet wees.”
‘Bekende bendeleier’ vas ná skietgeveg
Sy het gesê dit het kort ná die skietgeveg aan die lig gekom dat ʼn 14-jarige meisie, wat net ʼn omstander was toe die skietery uitgebreek het, ook gewond is.
Macron wen Franse verkiesing
Emmanuel Macron (39) is Sondagaand as Frankryk se jongste president nog aangewys.
Gedagte vir die dag: Dit is vir Hom heerlik
Die Here het vreugde daaraan om getrou te wees, Hy laat sy woord roem en eer ontvang. (Jesaja 42:21)
Hongkong laat Dapper Bloeisels groot skrik
Hongkong het Japan Saterdag ʼn groot skrik op die lyf geja in hul kragmeting in Tokio in die Asiatiese Rugbykampioenskap.
Rugby Amerikas-Noord skop met verrassing af
Rugby Amerikas-Noord (RAN) se kampioenskap het met ʼn ligte verrassing in die reeks om die Noordbeker afgeskop.