ʼn Lekker naweek lê voor jou – veral met dié kerrietjops!
Alles vir Vrydag 23 Junie 2017
Prokureur vandag in hof ná skietery op sitrusplaas
ʼn Vooraanstaande prokureur wat onder andere die EFF-leier, Julius Malema, verteenwoordig, verskyn na verwagting vandag in die hof ná ʼn skietery Donderdag op ʼn sitrusplaas naby Polokwane in Limpopo.
Anika Smit-saak: Sielkundiges se mening oor Smiley verwag
Die voortslepende saak is in April in die Pretoria-Noord-landdroshof uitgestel sodat André van Wyk (24), wat onder sy vriende as Smiley bekend staan, vir sielkundige evaluasie kon gaan.
Gastehuis in Bloem beroof
Die polisie het ʼn soektog van stapel gestuur na ʼn groep gewapende mans wat ʼn gastehuis in Bloemfontein beroof het.
Skokvonds in weste van Pta
Vullisverwyderaars het Donderdag terwyl hulle in die weste van Pretoria gewerk het, ʼn skokkende ontdekking gedoen.
Knysna – ʼn persoonlike perspektief
Maar lank nadat die huise herbou is, die besittings vervang is en die lewe weer begin aangaan; lank nadat die roet verdwyn en die reuk van rook weg is, gaan die letsels nog bly.
In die velde van Vlaandere … ’n oorlog wat ons nie moet vergeet nie
Ten spyte van die verloop van ’n eeu en botsende opinies oor die oorlog, oor wie “reg” en wie “verkeerd” was, getuig al die gedenkplekke van respek vir die verlede en die slagoffers van menslike foute.
Gedagte vir die dag: Vlug!
Waarheen sou ek vlug om aan u teenwoordigheid te ontkom? Klim ek op na die hemel, is U daar, gaan lê ek in die doderyk, is U ook daar. (Psalm 139:7-8)