Die omstredenheid oor die monument in Noordwes wat ter ere van pres. Jacob Zuma opgerig is, wil maar nie gaan lê nie.
Alles vir Maandag 9 Oktober 2017
Vandag se sportnuus
Die eindstryd van die Varsitybeker-reeks word vanaand gespeel.
Ouers hoor oor borgtog ná seksaanklagtes met kind (3)
Uitspraak is in die Rustenburg-landdroshof in Noordwes gelewer in die borgtogaansoek van die ouers van ʼn driejarige dogtertjie wat van haar verkragting en verwaarlosing aangekla word.
Malcolm Marx is pure goud
Toe die Springbokhaker Adriaan Strauss verlede seisoen sy uittrede uit internasionale rugby aangekondig het, was daar kommer oor sy opvolger.
3 verdagtes dood, 3 vas ná hulle op polisie losbrand
Daar is beslag gelê op vier ongelisensieerde vuurwapens, ammunisie en koeëlvaste baadjies.
Vier vas vir Mariannhill-moord
Vier mense is dié naweek in hegtenis geneem vir die moord op vyf familielede verlede week.
Twee in padblokkade vasgetrek vir dwelms
Twee mans is dié naweek in Stilfontein vasgetrek toe dwelms ter waarde van honderde duisende rande in hul besit gevind is.
Gedagte vir die dag: Effektiewe kommunikasie
Moenie enige vuil taal gebruik nie. Gebruik eerder die regte, opbouende woorde wat nodig is om dié wat luister, te bevoordeel. (Efesiërs 4:29)