Groot opwinding heers vir die naweek se Kaapstad-been van die Sewesrugby-Wêreldreeks.
Alles vir Vrydag 8 Desember 2017
SA leerders se leesvermoë swakste uit 50 lande
8 uit 10 leerders lees nie op toepaslike vlakke nie. Lees hier wat die kenners oor die skokkende syfers sê:
Boek: Asterix in Helvesië
Quaestor Claudius Sinusitus is op die punt om die Romeinse goewerneur Oppus Dissevirus se duistere geldsake aan die lig te bring, maar hy word vergiftig.
Gebouekapers swaar gestraf in Jhb-hof
Die skuldiges het tussen Augustus en November 2006 skuiwergate in die webwerf van die registrasiekantore vir maatskappye- en intellektuele eiendom geïdentifiseer en deur vervalste dokumente hulself as die eienaars van die gebou geregistreer.
Esidimeni: Oud-gesondheidshoof weerspreek homself
“Jy het Oktober 2016 geteken, nie Oktober 2015 soos jy getuig het nie, toe 81 mense reeds gesterf het.”
Nuwe Eskom-raad dán aangestel
Daar is oorspronklik verwag dat die raad reeds 30 November aangestel sou wees, maar dit is geskuif weens ʼn kabinetsvergadering wat uitgestel is.
Gedagte vir die dag: Hoe kyk jy?
Om te glo, is om seker te wees van die dinge wat ons hoop, om oortuig te wees van die dinge wat ons nie sien nie … Omdat ons glo, weet ons … die sigbare dinge het dus nie ontstaan uit iets wat ons sien nie. (Hebreërs 11:1, 3)