Die beskuldigde het gesê hy is nie bewus van enige gewelddadige betogings teen sy vrylating op borgtog nie.
Alles vir Vrydag 19 Januarie 2018
Wenke om jou dié maand uit die verknorsing te help
Met die Desembervakansie agter die blad is die beursies in talle huishoudings effe dun. Daar is egter talle oplossings vir dié penarie en selfs die kleinste verstellings kan op lang termyn ʼn betekenisvolle verskil aan jou finansies maak.
Gemengde gevoelens
Dit bly skrikwekkend dat, vir ʼn groot deel van die Suid-Afrikaanse bevolking, word woorde op klere meer afkeurenswaardig geag as skade wat aan privaat eiendom gerig word.
Die wêreld in foto’s – 19 Januarie 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Steinhoff in gesprekke oor bykomende likiditeit
Steinhoff, die maatskappy wat steeds met ʼn likiditeitskrisis sit nadat beweerde rekeningkundige onreëlmatighede beleggers die hasepad laat kies het, het Vrydag gesê hy is in gesprek met moontlike finansierders om likiditeitsfasiliteite te verskaf, insluitend bestaande krediteure en beleggers.
Dis mos nie rugby nie, al is die skeidsregter verkeerd
Dit gebeur nie aldag dat ʼn skeidsregter se geduld opraak en hy dan ʼn rugbywedstryd beëindig nie.
Wen: Sandra Prinsloo in ‘Moedertaal’ by die Brooklyn-teater
Drie gelukkige lesers kan elk ʼn dubbelkaartjie wen na die vertoning van Moedertaal by die Brooklyn-teater.
Kombuiswenke: Wat is die verskil tussen ‘whiskey’ en ‘whisky’?
Party mense raak warm onder die kraag as jy nie die verskil ken nie.
Life Esidimeni-beampte: ‘Ek is skuldig’
“Op ʼn manier was ek bang vir dr. Manamela, want sy wou nie na enigiemand luister nie. Ek was lugtig vir ander beamptes.”
Elmien kry weer ʼn terugslag
“Ons hoop en bid dat dit gou weer met haar sal beter gaan.”
Ses vas oor korrupsie by toetssentrum
Nog vier verdagtes, onder wie die sentrum se bestuursverteenwoordiger, word gesoek in verband met aantygings dat hulle glo die onwettige uitreik van padwaardigheidsertifikate vir voertuie wat nie fisiek by die toetssentrum was nie, gefasiliteer het.
Boek: Dieretuin
Niks gaan maklik en eenvoudig wees nie, besef Carl toe hy by die Tredoux se nuwe onheilighede ingeruk word.
Só wil Helpende Hand kinders se leesvermoë bevorder
Sowat 55% van behoeftige kleuters wat deel was van ʼn ondersoek het nog nooit self ʼn leesboek besit nie en slegs 45% van gr. R-leerders het enigsins leesboeke tuis.
Voormalige tuislandleier sterf
“Dit is ʼn reuseverlies. Hy het ons baie geleer, hy was ʼn dienaar van die mense.”
OB ontken berigte oor staatskapingondersoek
Mkhwebane het gesê haar verklaring is deur verskeie mediaberigte en kommentators verkeerd geïnterpreteer.
Dís hoekom boer Johan en Marilyn se paadjies skei
Honderde aanhangers van die gewilde kykNET-werklikheidsreeks Boer soek ʼn vrou was Donderdagaand geskok toe boer Johan en Marilyn in die jongste episode van dié reeks aangekondig het dat hul paadjies geskei het.
Overvaal-betoging: 27 verskyn in hof
Die huidige situasie buite die skool word as “kalm” beskryf.
Nuuskommentaar: Ruk ‘apartheid’ op in Nederland?
Diversiteit of heterogeniteit – ervarings en beskuldigings van rassisme en haatspraak gaan nooit baie ver wees nie en die voorvalle kom al meer wêreldwyd voor. Daarom is dit so gebiedend noodsaaklik dat Hoërskool Overvaal se huidige onvrede sinvol en sensitief aandag kry.
Bekende Zim-figuur, 4 ander sterf in heli-ongeluk
“Ek is platgeslaan oor dié tragiese nuus.”
Vandag se sportnuus
Die 2018 Dakar-tydren se 12de skof is gister afgehandel en in rugbynuus het Engeland se afrigter, Eddie Jones, agt nuwelinge gekies om die huidige Ses Nasies-kampioene in hul eerste kragmeting teen Italië te verteenwoordig.