“Die voertuig het gerol, ʼn betonheining getref en op sy dak naby ʼn treinspoor tot stilstand gekom. Die meeste insittendes is uit die voertuig geslinger.”
Alles vir Dinsdag 26 Junie 2018
Nóg ʼn mynwerker sterf by Sibanye-myn
Die maatskappy se bedrywighede is nou verantwoordelik vir 21 van 45 mynsterftes in tien verskillende voorvalle sedert Februarie vanjaar.
Nuuskommentaar: Grondkwessie: Gryp die geleentheid om jou stem te laat hoor
Wanneer die kwessie van grondonteiening sonder vergoeding hopelik eendag in ’n goeie gees en op gesonde regsgronde besleg is, moet daar nog genoeg goeie gesindheid oor wees sodat daar bereidheid is om anderkant die draad te gaan handjie bysit om die land se voedselsekuriteit te verseker.
Resep: Kerriepastaslaai
ʼn Kerriepastaslaai is darem net die ideale bykos saam met braaivleis. Beproef die naweek dié een.
Jason Rohde-verhoor: ‘Dit was ʼn hangdood’
Die Wes-Kaapse hooggeregshof het Maandag gehoor wat ʼn forensiese patoloog meen die oorsaak van Susan Rohde se dood is.
Boek: Dis MY boek!
Kerneels die kameelperd is baie opgewonde toe hy ʼn boek in die veld optel. “Ek is mal oor boeke!” roep hy uit. Maar elke keer as hy die boek probeer lees, word hy deur sy dieremaats gepla.
Vandag se sportnuus
By Fifa se Wêreldbeker het die derde en laaste ronde van die groepfase gister begin en vier wedstryde is afgehandel.
Die woorde wat sy hoor
Baie mense het haar ʼn b***h genoem. En ʼn libtard en ʼn feminazi. En sy het die woorde gehoor en besluit sy dra hulle soos ʼn vaandel bo haar kop, want as mense jou hierdie goed noem, doen jy iets reg.
Klankleer is die kern van lees
Wat wil jy bereik met ’n leesprogram in die grondslagfase? Dit is ’n kritiese vraag.
Só lyk damvlakke nou in Kaapstad
Die Stad Kaapstad het gesê damvlakke is aan’t styg, maar dit is nog te vroeg om waterbeperkings te laat vaar.
Gevierde SA fotograaf vandag ter ruste gelê
David Goldblatt, die gevierde fotograaf wat Maandag in die ouderdom van 87 dood is, word Dinsdag ter ruste gelê.
Man vas ná meisie (8) se moord
“Die man word ook van ontvoering en verkragting aangekla.”
Die IRV neem stryd oor eiendomsreg na buiteland
Die IRV sal aanhou om die eiendomsregte van alle Suid-Afrikaners te verdedig, soos ons vir die afgelope byna negentig jaar (sedert 1929) steeds doen.
Gedagte vir die dag: Windpomp
Omdat die Gees van Hom deur wie Jesus uit die dood opgewek is, in julle woon, sal Hy deur wie Christus uit die dood opgewek is, ook julle sterflike liggame lewend maak deur sy Gees wat in julle woon. (Romeine 8:11)