Italië het Saterdag in Florence sy belangrike wedstryd teen Georgië gewen en daarmee moontlik verseker dat hy nie in die onmiddellike toekoms sy plek in die Sesnasies-reeks sal verloor nie.
Alles vir Sondag 11 November 2018
Woede ná motoris gansies opsetlik doodry
“Ons het probeer keer dat hy by die verkeerslig wegtrek, maar hy het hulle gesien en eenvoudig bo-oor hulle gery.”
Iere sukkel teen Poemas met die All Blacks wat wag
Dit help nie jy verdedig vir ʼn vale, staan jou man deeglik maar laat dan swak dissipline toe om jou wenpoging ongedaan te maak nie.
Ebola in DRK nou amptelik ergste uitbraak
Ál meer waarskuwings klink op dat die situasie kan vererger weens aanvalle deur gewapende groepe en weerstand van gemeenskappe in die gebiede in die ooste van die land waar die siekte voorkom.
Visekanseliers lag bank toe terwyl universiteite sukkel
Die voormalige visekanselier van die Universiteit van Johannesburg Ihron Rensburg het verlede jaar, die laaste jaar van sy dekade lange termyn, R17,6 miljoen ontvang.
Ontstoke kiesers trap minister uit oor dienslewering
Woedende inwoners het hom vertel hulle is keelvol daarvoor dat die ANC-regering hulle afskeep en net onthou wanneer dit tyd raak om hul kruisies te trek.
Nuwe pad tussen Mosambiek en KZN geopen
“Dit sal baie beteken vir die bevordering van handel en toerisme tussen Suid-Afrika en Mosambiek.”
Gedagte vir die dag: Geen tyd vir dwaasheid nie
Moenie ’n dwaas antwoord volgens sy dwaasheid nie anders word jy net soos hy. (Spreuke 26:4)
SA twee help dat haantjie-breier sy woorde sluk
Twee spelers uit Suid-Afrika het Saterdag hul deel bygedra om te help dat die haantjie-afrigter van Samoa sy neerhalende woorde oor die gehalte van sy span se teenstanders vir die November-toetse moet sluk.
Bokke wys senuwees van staal
Só gaan die Springbokke nie die Wêreldbeker-toernooi wen nie, maar aan die ander kant is dit ook die kenmerke van ʼn goeie span om wedstryde te wen wanneer hy nie goed speel nie.