Die hooggeregshof in Pretoria sal na verwagting Donderdag besluit of oudpres. Jacob Zuma die R15,3 miljoen moet terugbetaal wat die staat tot dusver bestee het aan…
Alles vir Donderdag 13 Desember 2018
‘Oewerkonyn’-ontdekking toe nié die seldsame diertjie
ʼn Noord-Kaapse inwoner was baie opgewonde toe hy vandeesweek ʼn klein soogdier op sy plaas aangetref het wat lyk soos die baie skaars en kritiekbedreigde oewerkonyn.
‘Kannibale’ kry albei lewenslank
Die slagoffer se naasbestaandes is steeds in skok oor haar moord.
Skors ANC-woordvoerder ná seksklag, vra DA
“Die aantyging wys die seks-vir-werk-plaag is endemies in ANC-strukture en dat dit tot op die hoogste vlak in Luthuli-huis strek.”
Gewese Trump-prokureur kry drie jaar
“Dit was my werk om duistere dade toe te smeer.”
Wat sit agter Frankryk se geelbaadjie- protes?
Die massabeweging van die “gilets jaunes” (geel baadjies) hou Frankryk nou al vir meer as drie weke aan ʼn lyntjie. Wie is die Geelbaadjies?
Gedagte vir die dag: Alles is nie summier duiwels nie
Toe sê Jesus vir hom: “Trap, Satan! Daar staan in die Skrif: ‘Jy moet die Here jou God aanbid en Hom alleen dien.’” (Matteus 4:10)