Pakistan speel van vandag af in hul opwarmingswedstryd teen ʼn Presidentspan op Willowmoore Park in Benoni en in sokkernuus is die omstrede José Mourinho gister as Manchester United se bestuurder afgedank.
Alles vir Woensdag 19 Desember 2018
Belgiese eerste minister bedank oor migrasie-konflik
“Ek het besluit om my bedanking in te dien. Ek gaan nou die koning sien om hom in kennis te stel.”
14-jarige deur weerlig doodgeslaan
“By paramedici se aankoms, het hulle alles moontlik gedoen om die pasiënt weer by te bring, maar daar was geen tekens van lewe te bespeur nie.”
St. Francisbaai-brand: Verskeie mense beseer, 11 huise verwoes
Die munisipaliteit het ook ʼn beroep op die gemeenskap gedoen om met skenkings vir brandbestryders te help.
Gedagte vir die dag: Kom rus by die Christuskind
En jy, Betlehem, in die landstreek van Juda, jy is beslis nie die onbeduidendste dorpie in Juda nie; want uit jou sal daar ’n leier voortkom wat my volk Israel sal versorg soos ’n skaapwagter sy skape. (Matteus 2:6)