‘n Video van die 13-jarige Courtney Hadwin se optrede is binne ʼn week reeds byna 23 miljoen keer op YouTube gekyk.
Lees meerAlles vir Sondag 6 Januarie 2019
12 sterf in twee botsings in Vrystaat
Elf mense het op een van die ongelukstonele gesterf, terwyl nog vyf mense per helikopter na hospitale geneem is.
Só werk alleenmense se breinchemie
Ongeveer 25% van die bevolking is nie groepsmense, spanmense of sosiale vlinders wat daarvan hou om oor die weer te praat nie. Hulle verkies om alleen in die donkerste hoekie van die partytjie hul glasie wyn te geniet terwyl hulle alles en almal om hulle kan waarneem.
Blinde man gee nie hoop op vir ‘tweede kans’
“Niemand kan hulle die trauma indink om een dag wakker te word en te besef jy is nou blind nie. Dit verander alles.”
Ontvoerde kleuter gevind
Die driejarige seuntjie wat glo Vrydagmiddag op ʼn strand in Port Elizabeth ontvoer is, is Sondagoggend ongedeerd gevind.
Tydelike behuising vir slagoffers van Wupperthal-brand
Die grootste gedeelte van die bewoners van die vernietigde huise is pensioentrekkers wie se huise nie verseker was nie.
10 beste plekke om heen te reis in 2019
Daar is drie Afrika-lande op dié lys!
Wil jy ook graag skryf?
Om woorde op papier te sit, kan ʼn uitdagende taak vir enige ontluikende skrywer wees. Gelukkig hoef jy nie net op ingebore talent staat te maak nie – daar is ʼn paar wenke wat jy kan volg om jou skryfwerk so suksesvol moontlik aan te pak.
Dié mense is die meeste gesoek op Google
Google het ʼn lys bekendgemaak van mense na wie daar die meeste in 2018 op dié internetsoekenjin gesoek is.
Man vas ná 2 in brandende plaashuis sterf
“Beamptes het in die huis die liggame van twee mense aangetref met veelvuldige en ernstige brandwonde. Hulle het op die vloer in die huis gelê.”
Driejarige gesoek ná ontvoering op strand
ʼn Soektog is van stapel gestuur na ʼn driejarige seuntjie wat glo Vrydagmiddag op ʼn strand in Port Elizabeth ontvoer is.
Overberg-brand woed steeds; R44 gesluit
Intussen sal ʼn 34-jarige verdagte môre in die Caledon-landdroshof verskyn in verband met die oorsaak van die brand.
Tickey en Selmé-Louise: 10 jaar later steeds dolgelukkig
Sommige mense is skepties oor of ʼn mens regtig liefde kan vind op ʼn televisiereeks, maar Tickey en Selmé-Louise van Wyk het bewys dit kán gebeur – én dit kan hou!
Gedagte vir die dag: Jou eer en jou aansien
Maar U, Here, is ’n skild wat my beskut, my eer en die Een wat my hoof ophef. (Psalm 3:4,, Bybel in Afrikaans 1933/1953)