Ontleders meen met so ʼn aanstelling sal die regering waarskynlik ook tyd kan wen om ʼn Moody’s-afgradering vry te spring.
Alles vir Woensdag 24 April 2019
Nuuskommentaar: Is my pappa nog dood?
Sonder om derms uit te ryg: Wat van om plaasmoorde te erken en behoorlik vas te vat en sodoende die jong mense teen bose aanvallers te beskerm?
Boek: Die beste toebroodjie
Markus dink nie vissmeer en konfyt hoort saam op een broodjie nie! Sy helpers sien egter geen probleem daarmee nie!
Gordhan kap OB oor ondersoek
“Ons het ’n ernstige probleem met enige insinuasie deur die openbare beskermer dat daar sameswering met die ander partye was oor hoe om te reageer.”
Meisie vermis ná man glo ma wou verkrag
“Dit word vermoed dat die verdagte die vrou se kind gegryp het voor hy op die vlug geslaan het.”
SAUK pos bedryfshoof
Maroleng het die omstrede Hlaudi Motsoeneng opgevolg en was vir net meer as ‘n jaar in die pos.
Gedagte vir die dag: Goedgekeur!
Eet jou brood met vreugde, drink jou wyn met ’n bly gemoed. God het lankal reeds goedgekeur wat jy doen. (Prediker 9:7)