Dié oudpresident van Egipte is Maandag dood nadat hy kort ná ʼn hofverskyning in die hof beswyk het.
Alles vir Dinsdag 18 Junie 2019
Ramaphosa betreur ongeluk wat lewe van 24 eis
Die oorledenes was op pad van ʼn Jeugdagviering in Polokwane toe die ongeluk plaasgevind het.
Kinderhuisbestuurder vas vir korrupsie en bedrog
Die kinderhuis is verlede week deur die departement gesluit.
Gedagte vir die dag: Gehoorsaamheid
Vandag gee ek vir julle ’n keuse tussen voorspoed en teëspoed. Ek beveel jou vandag om die Here jou God lief te hê en om sy opdragte na te kom deur in sy weë te wandel. As jy dit doen, sal jy lewe en ’n groot nasie word. Die Here jou God sal jou seën. (Deuteronomium 30:15-16)