Deesdae is ons mos almal uitgeleerd en so gedweë: ons lyk geheel en al soos die span koninklikes van doer oorkant die waters. Maar destyds was dit anders.
Alles vir Dinsdag 18 Junie 2019
Grootste onderwysbeurs in SA bekendgestel
Twee van die grootste onderwysbeurse in private hoër onderwys is Dinsdag in Pretoria bekendgestel.
Hoe vinnig kan jóú kantoorstoel ry?
Dié Grand Prix van kantoorstoele word jaarliks aangebied.
Luister: Wiele2Wiele gesels oor die Suzuki Ertiga
Hierdie week gesels Carl en Nicol oor Suzuki se sewesitplek Ertiga, Ford se nuwe Ranger-bakkies en alles wat jy in die jongste CAR-tydskrif kan lees.
Vrystaatse broers sterf saam in ongeluk
“Mag hul ouers en almal vertroosting ontvang in hierdie hartseertyd. Baie sterkte.”
Kan die Proteas vir Nieu-Seeland troef?
“Ek dink nie hul middelorde kolwers is al genoeg in die toernooi getoets nie.”
Vadersdag-treintoerkompetisie: ʼn Brief aan my pa
Die wenner van Maroela Media se Vadersdagkompetisie, waar die persoon ʼn heerlike treintoer na KwaZulu-Natal vir sy of haar pa kon wen, is aangewys.
EFF beaam Zindzi Mandela se uitlatings
“Sy het alle reg tot vryheid van spraak.”
Luister: Verken Japan vanuit jou leunstoel
“Ek was op baie maniere stomgeslaan deur die Japanse kultuur. Daar is soveel diepte en ʼn ryk kultuur om daar te ontgin. Dit gaan alles oor harmonie, hoflikheid, respek en goeie maniere. Hulle is ook ʼn bietjie meer terughoudend as die Suid-Afrikaners.”
Pa en seun, buurman in huisrooftog vermoor
Volgens inligting het ʼn groep van vermoedelik drie mans, glo geklee in swart en met klapmusse op, die gesin omstreeks 00:45 in hulle woonstel oorval.
Digkunskompetisie vir ywerige skrywers
“Ons weet dat die hart van die taal die letterkunde is, en dat die hart van die letterkunde die digkuns is.”
Kuiergas op plaas oorval, aangerand
Die man kon egter daarin slaag om in die plaashuis in te vlug en die paniekknoppie te aktiveer waarna die verdagtes laat spaander het.
Man in hof ná tref-en-trap in Bloem
Die motoris het na bewering nie stilgehou ná die ongeluk nie. Sers. Wendy Nkabi, polisiewoordvoerder, het gesê ondersoekers het hom Vrydag in De Aar opgespoor.
Man tronk toe oor video van Christchurch-aanvalle
Regter Stephen O’Driscoll het bevind Philip Arps het in effek ʼn haatmisdaad gepleeg deur die video te versprei.
Plaaswerker in kamer vermoor
Die man het verskeie steekwonde aan sy liggaam gehad.
Gewilde ‘Boerepompie’ betree Afrikaanse Top-20
Fatman se jongste enkelsnit, “SOS”, betree ook dié week die treffersparade.
Pro14-afdelings vir komende seisoene bekend
Cheetahs saam met Leinster in Afdeling A.
Nuuskommentaar: Kan regses saamwerk? Die Vlaamse les
Die toenadering wat nou tussen die “bevriende vyande” in België, die N-VA en Vlaams Belang ontwikkel, laat die vraag of so iets hier te lande ook tot stand kan kom.
Resep: Bruismeelbroodjie
ʼn Lekker broodjie vir jou sop.
Vandag se sportnuus
Frankryk skakel Jong Bokkies uit o.20 Wêreldbeker.