Zindzi se dood kom te midde van raspolarisering in groot dele van die wêreld, wat saamval met die sleurstroom wat die Black Lives Matter-beweging bied.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Zindzi Mandela"
Zindzi Mandela sterf
Die ambassadeur was geen vreemdeling vir omstredenheid nie en het haar die gramskap van baie mense op die hals gehaal met haar uitgesproke twiets oor grondhervorming.
Ons moet aanhou opstaan vir wat reg is
Gewone Suid-Afrikaners moet dit ook nie toelaat nie. Dit is een en elk van ons se plig om in landsbelang op te staan en ons uit te spreek teen amptenare wat die land en sy mense se naam deur die modder sleep.
Klagte teen Zindzi Mandela by Menseregtekommissie ingedien
“Sy moet vir haar optrede verantwoordbaar gehou word en AfriForum versoek die MRK om in hierdie verband ondersoek in te stel en op te tree.”
Nuuskommentaar: Zindzi in Ramaphosa se invloedsfeer – maar ganse SA bloei saam
Die telefoniese preek wat die minister van internasionale betrekkinge, Naledi Pandor, met Zindzi Mandela, ambassadeur in Denemarke, gehad het oor haar, Zindzi, se rassistiese twiets, was klaarblyklik soos water op die eend se rug. Die tirades per Twitter duur steeds voort.
Mbeki ontken beroep vir aksie teen Mandela-Hlongwane
Oudpres. Thabo Mbeki het mediaberigte dat hy ʼn beroep op die regering gedoen het om stappe in te stel teen Zindzi Mandela-Hlongwane, Suid-Afrika se ambassadeur in Denemarke, ten sterkste ontken.
As Derek Hanekom swart mense rassiste sou noem…
Die blote feit dat dit nodig is om ’n hele artikel te skryf om te verduidelik waarom dit rassisties en onaanvaarbaar is om ’n hele ras mense as verkragters te bestempel, is bewys van die krisis wat in die Suid-Afrikaanse narratief heers, skryf Ernst Roets van AfriForum.
Steve: ‘Ek het gereageer soos ʼn burger moet’
Steve Hofmeyr sê sy twiet wat daartoe gelei het dat die ANC klagte teen hom aanhangig gaan maak, was ʼn aanspraak op selfverdediging.
Podlitiek: Twitter-parade en nog skade…
Hierdie week kyk Daniël, Ernst en Paul oudergewoonte na die stories wat hulle oog gevang het, en pak dit vir die luisteraar uit. Hulle fokus op Zindzi Mandela se twiets, nuwe wetgewing oor vuurwapens vir sekuriteitsmaatskappye en Ace Magashule.
Aanklagte teen Steve oor ‘rassistiese tirades’
“Steve Hofmeyr se rassistiese en onmenslike tirades op sosiale media getuig van barbaarsheid, wit heerskappy en giftige manlikheid.”
Zindzi Mandela en die internasionale beeld van Suid-Afrika
Die twiets van Zindzi Mandela is ’n waterskeidingsoomblik waarin die nuwe minister van internasionale betrekkinge en samewerking kan aandui dat dít die resep is wat voortaan gevolg gaan word óf (soos haar voorgangers) die stof wat opgeskop is, onder die mat vee en aanploeter op die rampspoedige pad van die afgelope jare.
DA eis ook dat Mandela teruggeroep word
“As ambassadeur word jou private sienings beperk deur die verpligting om die beste belang van Suid-Afrika te handhaaf en verder te bevorder.”
Pandor sê departement ondersoek Zindzi Mandela-twiets
“Ons het ʼn sosialemediabeleid as departement en dit is absoluut noodsaaklik dat alle diplomate daaraan voldoen.”
Basta, Zindzi, ons voetspore is in Afrika!
Basta, ons voetspore is in Afrika skryf dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit in ’n brief aan Zindzi Mandela na haar uitsprake op Twitter.
EFF beaam Zindzi Mandela se uitlatings
“Sy het alle reg tot vryheid van spraak.”
Ambassadeur Mandela ‘skuld SA ʼn verskoning’
“Die ironie ontgaan me. Mandela straks dat sy vanuit ʼn suksesvolle Eurosentriese land ʼn kwetsende aanval op wittes in haar eie land doen en hulle “gronddiewe en apartheidsapologete” noem wat soos “genooide gaste weier om te loop”.
Nuuskommentaar: Jeugdag en die onverwante drie skandes, met ’n sleutel-arrestasie in die lug
Tot watter mate regeer oudpres. Jacob Zuma spreekwoordelik uit die graf?