ʼn Liggaam is Maandag by ʼn meer in die suide van Kalifornië gevind tydens ʼn soektog na die Glee-ster Naya Rivera.
Lees meerAlles vir Maandag 13 Julie 2020
Vyf nuwe oorvloei-klinieke vir Kaapstad
Minstens 15 oorvloei-fasiliteite sal oor die volgende paar weke oopgemaak word en teen die einde van die projek sal minstens 80 klinieke oor dié fasiliteite beskik.
Skrap Zondo-kommissie, sê F4SD Youth
“Die kommissie het nog nie enige resultate opgelewer nie, buiten sensasionele stories van hoe korrup ministers en voormalige presidente was.”
Twee in hof wat glo volstruis onwettig jag
ʼn Sersant van die Tshwane-metropolisie, het Maandag saam met ‘n medebeskuldigde in ‘n hof in Limpopo verskyn op aanklag van stropery.
Polisiekonstabel verdwyn spoorloos
Die polisie in Mpumalanga stel ondersoek in ná konst. Baswabile Mildred Silowe (26), van Lydenburg-polisie, spoorloos verdwyn het.
Groot soektog na 12 wat ontsnap
Die voortvlugtiges is tussen 20 en 40 jaar oud.
ToekomsVenster: Nie ek nie maar Hy
Alles wys op Jesus, sy genade, liefde, sorg, omgee en voorbeeld.
Goeie reënval ná jare in Namakwaland
“Met die goeie reën verwag ons ʼn uitsonderlike blomjaar.”
Reivilo-plaasaanval: Egpaar binnekort terug op plaas
“Ons sal mooi na hulle kyk op die plaas.”
Foto’s: Voortrekkermonument kry ’n veelkleurige baadjie
Maroela Media het verlede week die geleentheid gehad om self te gaan loer hoe daar gerepeteer word vir die aanlyn konsert wat op Vrouedag (9 Augustus) uitgesaai sal word.
Skietery in Kraaifontein eis lewe van 9-jarige
Gaylin Cupido is Saterdagaand met ʼn koeëlwond in die bors aangetref.
Tronkstraf, boetes kan kom as SA-ners nié maskers dra
“Dit moet die norm word. Dit moet ’n verleentheid word om nié ’n masker te dra nie.”
Internasionale oorsig: ’n Wêreld van onsekerheid
In ʼn tyd van groot internasionale onsekerheid is die een stukkie sekerheid wat besig is om te ontwikkel, seker die feit dat 2020 vir lank onthou sal word as ʼn jaar van ontwrigting en herskikking in die wêreld.
Die wêreld in foto’s – 13 Julie 2020
Te midde van die Covid-19-pandemie het joernaliste die strate van Rusland ingevaar in protes teen Ivan Safronof, ʼn voormalige joernalis, se arrestasie.
Covid-19: Virussiekte eis regter
Die onderwysvakbond Sadtu het intussen sy kommer oor die stygende getalle te kenne gegee.
Oefening met ʼn masker: Dít is wat jy moet weet
Twee navorsers by die Universiteit van Pretoria het onlangs wenke gegee vir aktiewe mense wat hulle begin regskud vir wanneer die gimnasiums weer oopmaak en alle sport toegelaat word.
Vrou van Postmasburg se liggaam gevind
Die matras waarop die vrou se liggaam aangetref is, het brandmerke.
Nuuskommentaar: Zindzi Mandela sterf midde erge polarisering
Zindzi se dood kom te midde van raspolarisering in groot dele van die wêreld, wat saamval met die sleurstroom wat die Black Lives Matter-beweging bied.
Wie’s wie? Foto van sebras laat mens kopkrap
ʼn Foto van twee sebras laat sosialemediagebruikers kopkrap.
Alkoholbedryf kry ‘geen waarskuwing’ oor hernude verbod
Geen oorweging is gegee aan die logistieke nagmerrie wat die aankondiging vir verskaffers, verspreiders en handelaars veroorsaak nie.