ʼn Eenvoudige gereg wat jy blitsvinnig kan maak – met min skottelgoed vir baie kos!
Alles vir Vrydag 29 Mei 2020
Pa weer in hof ná hy 4 kinders glo vermoor
Die pa van Limpopo wat daarvan beskuldig word dat hy sy vier kinders vermoor het, het Donderdag vlugtig in die hof verskyn.
MRK: ‘Heroorweeg opening van skole’
Volgens die MRK het hy onafhanklike monitering gedoen van skole in al nege provinsies se gereedheid om leerders te ontvang.
Afsondering: Soveel al vas oor regulasies
Die groot getal inhegtenisnemings skep volgens die minister ʼn ernstige en onverwagse probleem aangesien die oortreding van die afsonderingsregulasies tans ʼn kriminele oortreding is.
Covid-19-statistieke: Getal gevalle, sterftes en toetse gedoen
Daar is in die afgelope 24 uur-toetssiklus altesaam 20 727 toetse gedoen.
Gedagte vir die dag: Wanneer woorde wapens word
Sy tong is gladder as botter, maar daar is oorlog in sy hart; sy woorde is so strelend soos olie, maar hulle is swaarde … (Psalm 55:22)