Twee persone is Vrydagaand beseer tydens ʼn gewapende rooftog by ʼn gastehuis op ‘n plaas buite Addo in die Oos-Kaap.
Alles vir Saterdag 17 Oktober 2020
AfriForum sal Mkhize se regulasies teenstaan
Dié voorgestelde regulasies sal verreikende magte aan die minister toeken wanneer die nasionale ramptoestand uiteindelik verstryk.
Klag ingedien oor EFF se “Kill the Boer”-lied op Senekal
“Plaasmoorde is ʼn realiteit en dit is hierdie soort onverantwoordelike uitlatings en aanhitsing wat sonder enige twyfel ʼn rol speel in plaasaanvalle en -moord.”
Man gevonnis oor gesteelde koperkabels van R1,2 miljoen
Johannes Willem Harmse (59) is skuldig bevind op aanklag van die diefstal en besit van koperkabel wat in September 2015 op Klipspruitplaas in Delmas plaasgevind het.
Jongste Covid-19-statistieke bekendgemaak
Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het Vrydagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Gedagte vir die dag: Lofliedjies
… aan die trou van die Here is daar geen einde nie! (Psalm 117:2)