Die priester is voor ’n Grieks-Ortodokse kerk geskiet kort nadat hy die kerk gesluit het.
Alles vir Sondag 1 November 2020
Brand aan hange van Tafelberg geblus
’n Brandbestryder is beseer en na ’n hospitaal geneem.
Sesnasies: Engeland dra weer die kroon
Ierland het ook ʼn kans gehad om die kroon te dra, mits die Iere met meer as ses punte kon wen, wat hulle ook nie kon regkry nie.
Generaal Steyn dikteer Stormers se ondergang
’n Mens weet nie of ’n Afrikaanse sanger eendag ’n lekker sokkietreffer oor Morné Steyn se heldedade gaan aanmekaarslaan nie. Hoe dit ook al sy, die veteraan-losskakel se lof verdien om besing te word ná gisteraand se vertoning teen die Stormers op Loftus Versfeld.
Covid-19-statistieke: Meer as 50 000 aktiewe gevalle
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Saterdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: Verheerlik God deur lyding
Mag die God van alle genade self, wat ons geroep het tot sy ewige heerlikheid in Christus Jesus, nadat ons ’n kort tyd gely het, julle volmaak, bevestig, versterk en grondves! Aan Hom die heerlikheid en die krag tot in alle ewigheid! Amen. (1 Petrus 5:10-11)