Die meeste nuwe gevalle is nou weer in Gauteng.
Alles vir Dinsdag 18 Januarie 2022
Verdagte wat Anne Frank glo ‘verraai’ ná 77 jaar bekend
Talle vrae geld egter steeds. Dit sluit in wie die anonieme brief gestuur het – en hoekom.
ACDP skop vas oor verpligte inenting
Maatreëls soos Covid-paspoorte en ʼn verbod op toegang tot sekere venues is volgens dr. Kenneth Meshoe niks anders as “hedendaagse apartheid” nie.
Resep: Herderspastei met baba-aartappels
Sit hierdie herderspastei voor met ʼn groenslaai of lemoenpampoentjies wat met ertjies gevul is.
Weerlig slaan vrou by Kempton dood
Nog ʼn slagoffer is in ʼn kritieke toestand.
Gedagte vir die dag: Gaan sit waar die mense sit
Ek het by die ballinge gekom en by die plek van hulle woning; en ek het daar sewe dae lank verstom in hulle midde gesit. (Esegiël 3:15, Bybel in Afrikaans 1933/1953)