“Daar is vasgestel dat die veiligheidsbeamptes die diefstal sou reël en hul makkers aan die agterkant van die perseel sou laat inkom.”
Alles vir Dinsdag 5 Julie 2022
Wedstryd ná die Bok-wedstryd loop soos stroop
Die video is getiteld Die game ná die game en hoewel die Springbokke se toets teen Wallis die afgelope naweek menige Bok-ondersteuner soms in sy hande (en meer dikwels dalk in sy bier) wou laat huil, was ʼn groep entoesiastiese Loftus-besoekers se spontane “wedstryd” heelwat meer aanskoulik.
Wag tydens Kokstad-transitoroof doodgeskiet
“Die bestuurder is doodgeskiet en die twee ander veiligheidswagte kon wegkom toe die verdagtes die voertuig aan die brand gesteek het.”
Man tronk toe na moord op ma, dogter
Shane Boucher het in die hooggeregshof in Pietermaritzburg skuldig gepleit op die moord op Rita Westpfahl (77) en haar dogter Carol Westpfahl (58).
Gedagte vir die dag: Koning liefde
Al wat altyd sal bly, is geloof, hoop en liefde – hierdie drie. Maar die grootste hiervan bly steeds die liefde! (1 Korintiërs 13:13)