Joey Chestnut het in 2020 ʼn persoonlike rekord van 76 worsbroodjies opgestel.
Alles vir Dinsdag 5 Julie 2022
Pollard in, Kolisi uit
Die Springbokke het ’n opwindende span vir die tweede toets in Bloemfontein gekies, met Evan Roos en Kurt-Lee Arendse wat hul buiging sal maak.
Nóg duisende vlug weens Sydney-oorstromings
Nog reën word boonop vir die volgende paar dae vir Sydney voorspel.
Voormalige kinderaktrise haak stilletjies af
Die rooikop het dié nuus op haar verjaarsdag bevestig.
’n Fantasieryke reeks oor drake
Hierdie wonderlike avontuur- en fantasieryke reeks deur Andy Shepherd sal menige kinderhart opgewonde laat klop en hulle heerlik laat skaterlag.
Inwoners steel diesel nadat trok omslaan
Die polisie het probeer om die groep uiteen te jaag om hulle van die gevaarlike toneel te beskerm, maar die gemeenskapslede het die polisie met klippe bestook.
Kommissie eis groot tol op Zondo, gesin
Die hoofregter sê hy – en sy gesin – het onder meer doodsdreigemente ontvang oor die werk wat hy tydens die ondersoek gedoen het.
Reserviste ruk op oor permanente kontrakte
Die groep vra die polisieminister om in te gryp en beweer hulle is in 2009 al beloof dat hulle permanent in die polisie aangestel gaan word.
DA ruk op na Lesufi se kantoor oor Bela-wetgewing
Die optog gaan plaasvind tydens ʼn mediakonferensie wat Lesufi om 11:00 by sy kantoor in Marshalltown, Johannesburg, gaan hou.
Man sterf in valskermongeluk
Valskermspring was Angelo ‘Angel’ Castignani se groot passie en het hy talle spronge agter die blad gehad.
Rekordprys vir vuurwa op veiling
Die Ferrari het die R1,1 miljoen wat in Desember 2021 op ʼn 1984 Alfa GTV 6 3L gebie is, as die hoogste prys tydens die veiling oorskry.
Regspan hoop op tweede kans vir ‘US-urineerder’
Theuns du Toit het in sy verduideliking aan die tugkomitee gebieg dat hy voor die voorval baie alkohol ingeneem het.
Wimbledon gaan reuseboete teenstaan
Intussen maak Novak Djokovic reg om Jannik Sinner Dinsdag in die kwarteindstryd te pak.
Riaan Benadé, Ricus Nel spog met ‘braaitreffer’ op Top-20
ʼn Derde Riaan Benadé-treffer betree die Top-20 en Francois van Coke en Elandré snoer kragte saam vir nuwe snit.
Theo de Jager, wêreldleierboer uit die stad
“Ek het plase reg oor die wêreld besoek en ek kan met reg sê ons boere is die beste in die wêreld. Ons boere kom met ʼn plan vorendag, lank voor ander boere. Die boer maak ʼn plan slagspreuk is baie meer toepaslik as wat ons dink.”
Uitdrukking: Naberou is galberou
Taaltoffie ondersoek die betekenis van die uitdrukking “naberou is galberou”.
Krag na Parys herstel; risiko bly hoog
Inwoners kan vandeesweek nóg ’n kragonderbreking verwag wanneer Eskom verdere herstelwerk doen.
Katjie stop verkeer op hoofweg
Motoriste het die katjie Saterdag tussen twee aansluitings op die M18-snelweg naby Doncaster opgemerk en die nooddienste ontbied.
ʼn Werkswinkel vir skoliere wat wil skryf!
“Kreatiewe Skryfkuns vir Skoliere” is ʼn praktiese en prettige eendag werkswinkel vir leerders tussen die ouderdomme van 12 en 18.
Resep: Kerrie-sampioen-handpasteie
Dié heerlike pasteie is bobaas-trooskos in die winterkoue.