“Hierdie is ’n spesiale groep spelers wat dekselse goeie krieket kan speel wanneer hulle op hul beste is.”
Alles vir Saterdag 20 Augustus 2022
Geslagsgeweld kos SA miljarde, maar tol veel hoër as geld
Geslagsgeweld kos die ekonomie jaarliks sowat R36 miljard per jaar. Skuilings vir oorlewendes van geweld moet boonop skarrel om self genoeg finansiering te bekom.
Vermoorde ma ‘laat hele dorp agter’
Lindie Oberholzer se man en seun het vroeër van ’n jagweek teruggekeer en wou haar verras, toe hulle op haar liggaam afkom.
Gedagte vir die dag: ’n Hemelse uitnodiging
Ons is burgers van die hemel, van waar af ons ook die Here Jesus Christus as Verlosser verwag. (Filippense 3:20, Bybel in Afrikaans 1983/1992)