Dit was ʼn liefdadigheidsgeleentheid en pasgemaak vir ʼn TV-uitsending, maar ten minste is Tiger Woods weer terug op die gholfbaan.
Alles vir Sondag 11 Desember 2022
Dricus praat Afrikaans ná UFC-triomf
Suid-Afrika se Dricus du Plessis en Cameron Saaiman het in die vroeë oggendure (SA tyd) amok in die UFC-hok gemaak.
Gautengers moet koes vir reën, hael
Die moontlikheid bestaan dat Sondag se verwagte storms broodnodige dienste sal ontwrig en kragonderbrekings tot gevolg kan hê.
Blitsbokke pak Samoa in halfeind
Die Blitsbokke het Saterdagaand hul ondersteuners ʼn paar benoude oomblikke besorg voordat hulle Brittanje in die kwarteindronde van Wêreldrugby se sewestoernooi geklop het.
VN-bemiddeling oor raswette ‘deurbraak vir stryd teen rasmalheid’
“Dit is die eerste keer, beslis sedert 1994, dat só iets gebeur; om die waarheid te sê, ek weet nie of daar al in Suid-Afrika ʼn presedent daarvoor geskep is nie.”
Gedagte vir die dag: Hemelse Kersinkopies
God is liefde. As daar dus liefde uit jou lewe straal, vertel dit hoe naby jy aan God leef. (1 Johannes 4:16)