Die man het 98 identiteitsdokumente en meer as 100 bankkaarte in sy besit gehad.
Alles vir Sondag 13 Augustus 2023
WB-opwarmtoets: Skotte gee Franse gryshare
Die Skotte het dalk nie die Franse of Bokke se fisieke brekers nie, maar hulle is goed afgerig, hul tegniek is baie goed en met hul verdediging en aanval skort daar baie min.
Boere ‘vark in verhaal’ wanneer polisie nie opdaag
Is boere aangewese op hulself om misdaad op plase te bekamp omdat hulle telkens deur die polisie in die steek gelaat word? En indien boere wel noodgedwonge self moet ingryp, waarom word hulle nie deur die staat beskerm nie? Kenners verduidelik.
Hokaai met té veel tegnologie in klaskamer
Die jongste navorsing wys dat ʼn afhanklikheid van tegnologie in die klaskamer onproduktief en selfs nadelig vir leerders kan wees as dit inmeng met die aanleer van basiese vaardighede soos lees. Om slimfone egter uit skole te verban, is dalk nie die beste oplossing vir hierdie probleem nie.
Gholf: Stinger-span byt seer in LIV-toernooi
Die Stinger-span bestaan uit die kaptein Louis Oosthuizen, Dean Burmester, Branden Grace en Charl Schwartzel.
Tshwane-staking: Kla werkers met witbrood onder arm?
Maroela Media het vandeesweek die metro se salarisskaal onder oë gekry en kan nou bevestig dat daar nie een enkele werknemer van die metro is wat tans ’n maandelikse salaris van minder as R10 000 verdien nie.
Gedagte vir die dag: Die Seun van die mens (deel twee)
“Op ons vrae na aardse en selfs alledaagse gebeure lei die Here Jesus ons na antwoorde oor hoëre dinge. Na die hemelse en heerlike wat kom.”