Inskrywings vir die jongste seisoen van “Boer soek ʼn vrou” het pas geopen.
Lees meerAlles vir Sondag 13 Augustus 2023
Hier is die nuwe Mej. Suid-Afrika
Sy is boonop die eerste wenner om die nuwe Mej. SA-kroon, genaamd Mowana oftewel “Boom van lewe”, te dra.
Die week in foto’s
Beleef sommige internasionale nuusgebeure van die week in foto’s.
Groen eiland in die halfwoestyn: Kanoneiland
Hier, in die hart van die vrugbare Oranjeriviervallei, is ʼn eiland.
Tshwane-werker vermoedelik deur stakers geskiet
ʼn Lid van ʼn bystandspan van Tshwane-stadsraad se water- en sanitasie-afdeling is Saterdagaand ná sy skof geskiet, vermoedelik deur stakende werkers van die vakbond Samwu.
67 Pakistani’s by OR Tambo voorgekeer
“Hierdie mense wou na Suid-Afrika toe kom, maar kon nie verduidelik waarheen hulle op pad is of waarom hulle hier is nie. Ons kan nie sulke mense toelaat om die land binne te kom nie.”
Wát ʼn belewenis om in die Kruger te draf!
“Hie! Eina!” brul ek terwyl ek na die kramp in my regterbeen gryp. Die volgende oomblik wil ʼn mede-drawwer by my weet presies waar die “hiëna” is wat ek kwansuis gewaar het.
Isanco sluit ook aan by veelpartygroep voor verkiesing
Saam met die DA, die IVP, VF Plus, ActionSA, UIM en SNP is Isanco die sewende politieke party wat die nasionale konvensie op 16 en 17 Augustus in Kempton Park sal bywoon.
DA gaan hof toe oor kragtoevoer in Lichtenburg
“Die situasie in Lichtenburg kan ten beste as onderdrukkend beskryf word. Hierdie hele situasie wys weer dat waar die ANC ook al in beheer is, ly die gemeenskap.”
Tshwane se vrystellingsaansoek vir salarisverhogings ingedien
Die Tshwane-stadsraad het ‘n vrystellingsaansoek vir salarisverhogings by die plaaslike regering-bedingingsraad (SALGBC) ingedien.
Kortlyste vir kykNET-Rapport-boekpryse bekendgemaak
Twee romanskrywers is vanjaar dubbeld benoem, terwyl ʼn onlangs ontslape romanskrywer vir ’n niefiksiewerk benoem is.
Gewelddadige stakings knou ekonomie
“Dit is tyd dat daar daadwerklik opgetree word om gewelddadige en wettelose stakings wat die ekonomie verlam hok te slaan.”
Kragkrisis: Meer instandhoudingswerk moontlik
“Ek is baie optimisties oor die toekoms. Ons het ‘n baie hoë standaard vir onsself gestel en ons sal daarop fokus om die energiebeskikbaarheidsfaktor verder te verhoog.”
60 jaar gelede: Shackleton 1718 se doodsvlug
Ds. Rudolf Scharneck van Goudini, self ʼn opgeleide vlieënier, het onlangs die wrak van die Shackleton besoek en vertel dat dit ʼn besonderse ervaring was.
‘Bemagtig eerder polisie met vredesbeamptes se R50 miljoen’
“Alhoewel die polisie se begroting van die nasionale regering kom, kon die Gautengse regering die R50 miljoen bykomend gebruik het om polisie te bemagtig om hul werk beter uit te voer. Dit is algemeen bekend dat die polisie in Gauteng nie oor genoeg voertuie, wapens, ammunisie en selfs skryfbehoeftes beskik nie.”
‘Katinka die kat’ wil bemoedig, inspireer
“Ek het al die lewe gedoen met God en sonder God, waar ek hom nie deel van my doen en late gemaak het nie. Een ding wat ek kan sê, as God in jou lewe is, het jy ’n doel.”
Gewoonteoortreder Farrell weer in die sop
Owen Farrell is in Januarie vir ʼn soortgelyke oortreding geskors en sy swak dissiplinêre rekord kan teen hom begin tel.
Rassetransformasie van gemeenskapsbehuisingskemas beplan
“Dit is waansin om behuisingskemas, waar dienslewering effektief is, te dwing om van oneffektiewe kontrakteurs soos by munisipaliteite gebruik te maak.”
Solly Msimanga weer as DA se leier in Gauteng aangewys
Solly Msimanga is Saterdag weer as leier van die Demokratiese Alliansie in Gauteng aangewys.
Vrystaat-polisiebeamptes verdink van korrupsie
Twee polisiebeamptes sal Maandag weer in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn op aanklag van korrupsie, dwarsboming van die gereg, ontvoering en uitbuiting.