Meer as 15 bote en jetski’s het die waterslaai na vier verskillende uithaalpunte gestoot waar ongeveer 50 vrywilligers die plante met hul kaal hande uit die water verwyder het.
Alles vir Maandag 5 Februarie 2024
De Jager hoor dalk Maandag oor borgtog
De Jager se borgtogaansoek het al op 9 Januarie vanjaar begin nadat hy in November in hegtenis geneem is.
Walliese rugbylegende Barry John sterf
“Hy is sekerlik een van die heel beste losskakels wat nog ooit gespeel het. Hy sal altyd ʼn legende van die spel bly.”
Resep: Broccoli-driekaastert
Groenteliefhebbers sal gek oor hierdie gereg wees.
Vermiste sersant se liggaam gevind
Volgens die polisie in Limpopo was die 45-jarige vrou se liggaam reeds in ʼn gevorderde stadium van ontbinding.
Zim se regerende party nou nog sterker
Die regerende party word daarvan beskuldig dat hy enigiets sal doen om ’n eenpartystaat te vestig.
SA20-reeks: Sunrisers klop Royals in laaste groepronde-stryd
Die Sunrisers Eastern Cape kan tereg voel dat hulle ʼn tweede agtereenvolgende jaar in die SA20-reeks afgeskeep word.
Motoris in sop oor ‘inmenging’ by blouligkonvooi
Die 57-jarige man verskyn Maandag in die landdroshof op Krugersdorp.
Bainskloofpas oop; brandbestryding duur voort
Die pas is Sondag tydelik gesluit.
Gedagte vir die dag: So lyk ’n oorwinning op God se terrein
In elke sportsoort of beroep weet ons presies hoe lyk dit wanneer jy wen.