Die polisie het ook 37 buitelandse burgers in hegtenis geneem.
Alles vir Vrydag 5 April 2024
Curro maak ‘oordeelsfout’, diskrimineer nie – departement
Die ma van ʼn swart laerskoolleerder wat as ʼn kassier by ʼn Curro-beroepsdag uitgebeeld is, het haar ondersteuning vir die skool uitgespreek.
Apartheid is dood, lank leef rassisme
Ons mag dus in teorie ʼn demokrasie hê, maar een stelsel van wit minderheidsmagsdominasie is vervang met ʼn stelsel van swart meerderheidsmagdominasie wat deur raswetgewing in stand gehou word.
Post-1994: Afrikaners word wéér organisasiebouers
Of ons die toekoms kry wat ons wil hê, hang steeds af in ons eeu, soos in Van Wyk Louw sin, van die krag van Afrikaners se wil om voort te bestaan.
Wraak, vergelding of ʼn stryd teen die bose?
Alhoewel elke burgerlike sterfte tydens oorlog een te veel is, staan hierdie statistiek as bewys dat Israel uit haar pad gaan om Palestynse burgerlikes in Gaza te beskerm. Wêreldleiers behoort die Israeli-weermag se vermoëns te prys in plaas daarvan om woorde soos “oordrewe” te gebruik.
Lesersbrief: Die wysheid van goeie koffie, boeke en sjokolade
Die maand se inkopies gaan moontlik beperk wees tot goeie kwaliteit koffie, elkeen ʼn boek en natuurlik sjokolade – want die siel se behoeftes is onmiskenbaar.
Gedagte vir die dag: Die lewe in hoofletters
Hoe leef jy jou lewe in hoofletters? Wel, al wat jy moet doen, is om God elke dag die Eregas van jou lewe te maak.