Die 29-jarige man was in romantiese verhoudings met die slagoffers voor hy hulle vermoor en in sy agterplaas begrawe het.
Alles vir Dinsdag 9 April 2024
Miljarde nodig om vervalle weermagbasisse op te knap
“Die departement het ʼn woesteny van ondoeltreffendheid, voortgesette aftakeling en onverskilligheid jeens die manne en vroue in uniform geword,” sê die DA se Kobus Marais en herhaal die party se oproep dat die departement onder administrasie geplaas word.
Van wêreldgunsteling na wrak
Die mate waartoe die Weste oor die jare heen Suid-Afrika se toenemend eensydige buitelandse beleid aanvaar het, is sprekend van reuse-welwillendheid wat daar jare lank ná 1994 in die Weste teenoor Suid-Afrika was. Terugskouend kan dit selfs as naïewe welwillendheid beskryf word.
Buitelandse beleid deurtrek van dwaasheid
Vanuit die oogpunt van politieke sielkunde is die ANC-regering se onderprestasie en negatiewe siening van internasionale indekse waarskynlik ʼn vorm van ʼn minderwaardige selfbeeld.
As ʼn moeder haar seuns leer
Daar is tans ʼn enorme gebrek aan Godvresende manne in ons geledere. Dit maak die onderwysing van moeders soveel te meer belangrik om hulle seuns te leer wat dit waarlik beteken om ʼn goeie man te wees.
Lesersbrief: Die balk in my eie oog
Ons kerke loop leeg, want die kerk bied my niks meer nie. Ek sit met mense langs my wat net so optree soos die “sondaars” waarteen ek gewaarsku word.
Gedagte vir die dag: Bron van vreugde
Jesus belowe om vir ons ewigdurende vreugde te gee.