Van drupbesproeiingstelsels tot kommersiële en landboubehoeftes, is Waterware ‘n omvattende oplossing in die domein van waterbestuur.
Alles vir Dinsdag 9 April 2024
Ier kla nou oor Kitshoff se skrumwerk
“Dit is vreemd, want almal was aanvanklik so opgewonde toe Ulster dié Wêreldbeker-wenstut se handtekening bekom het en hy sou baie tot die span se sukses bygedra het,” het Stephen Ferris, voormalige Ierland-losvoorspeler, gesê.
Simon Harris formeel as Ierse premier aangewys
Vir Simon Harris is hierdie die kersie op die koek van meteoriese politieke opgang.
DBV gryp in toe eienaar sterf, diere verhonger
Marius Joubert het selfmoord gepleeg deur homself doelbewus deur een van sy giftige slange te laat pik.
Honderde bokse onwettige sigarette op Zim-grens gevind
Die polisie in Limpopo het oor die naweek, as deel van ’n misdaadbekampingsveldtog, beslag gelê op onwettige sigarette naby die Beitbrug-grenspos.
Turkye stel handelsbeperkings teen Israel in
Die beperkings het Dinsdag in werking getree en is onder meer van toepassing op boumateriaal.
Aanlyn trol vervolg wat rugbyblaser teister
Die ondersteuner is van alle rugbywedstryde gestroop nadat hy ʼn wedstrydbeampte en sy gesin aanlyn geteiken en sleggesê het.
Konsertgangers boos ná Robbie Williams-aankondiging
Konsertgangers wat verlede maand inderhaas kaartjies vir Green Day se konsert gekoop het, sal nou ʼn tweede kaartjie moet koop as hulle vir Robbie Williams op die verhoog wil sien.
Novak nou oudste no. 1-speler nóg
Die rekord het sedert 2018 agter Roger Federer se naam gestaan, maar Novak Djokovic – wat volgende maand 37 kersies op sy verjaardagkoek doodblaas – swaai nou alleen die tennissepter.
MultiChoice kap terug na ‘WildEarth’
“Dit is teleurstellend dat hulle op so ʼn openbare wyse druk op MultiChoice uitoefen om kommersiële ondersteuning te verkry.”
Troepe gaan nie konflik in DRK stuit – Mbeki
“Jy kan troepe instuur. Mense gaan sterf, maar jy gaan nie die probleem oplos nie,” sê oudpres. Thabo Mbeki.
Cilliers Brink: Burgemeester wat sélf moue oprol
Twaalf maande gelede het Cilliers Brink onderneem om die hoofstad se geldsake te stabiliseer, energie-onafhanklikheid te bou en dienslewering te verbeter. Daar ís vordering, maar hy besef Pretoria is nie Kaapstad nie en verandering gaan nie oornag kom nie, sê Brink aan Maroela Media.
Dit is wéér tyd vir Opskop in Afrikaans by ATKV-Klein-Kariba
Dié groot partytjie vind binnekort by ATKV-Klein-Kariba plaas, en jy is genooi!
Besoedelde Seinerivier wek kommer voor Spele
Drie Olimpiese toetsbyeenkomste in die Seinerivier is verlede Julie en Augustus gekanselleer weens verhoogde E. coli-lesings.
Vlierbessie: Van geneesmiddel tot nagereg
Die bessies en blomme van dié plant is propvol antioksidante, vitamiene en minerale – insluitend vitamien C, vitamien B6, yster, vitamien A, kalsium en kalium – wat die immuunstelsel versterk.
Maties, Pukke bied tuishalfeindstryde aan
Die groepwedstryde is verby, nou kan Maties, NWU-Pukke, Shimlas en Ikeys op hul halfeindstrydvoorbereiding konsentreer.
Hande in hare met huisverkoopskoste?
“Pleks daarvan om die verkoper se finansiële las te verlig, kan uitgawes oorweldigend word en bykomende spanning veroorsaak,”
Resep: Sjokolade-karamelpoeding
Die perfekte poeding om enige maaltyd mee af te sluit.
Foto’s: Opstaan, aangaan ná verwoesting in Kaap
Inwoners van informele nedersettings in die Wes-Kaap het veral die spit afgebyt ná die naweek se swaar reën, sterk wind en brande wat duisende mense dakloos gelaat het.
Dodetal ná Mosambiek-bootramp styg tot 98
Pres. Cyril Ramaphosa het sy “diepe medelye” namens die regering en mense van Suid-Afrika met Mosambiek se pres. Filipe Nyusi, Mosambiekers en ook diegene wat geliefdes in die naweek se bootramp in dié buurland verloor het, betuig.