“Ek moet elke dag vir haar seun verduidelik wat met sy ma gebeur het.”
Soekresultate vir: Thembisile (Thembi) Lucia Yende
Eskom-vrou glo vermoor oor sy wou praat
ʼn Tegnikus wat verdink word van die moord op ʼn werknemer van Eskom, ʼn vrou wat vermis as aangemeld is, het Maandag in die hof verskyn. Tydens dié verskyning is die gebeure wat moontlik tot die moord aanleiding gegee het aangehoor.
Man vas vir Eskom-vrou se moord, gerugte wek kommer
“As die bewerings waar is, dan het Eskom geen keuse as om volle verantwoording vir haar afsterwe te neem nie.”
Eskom-vrou is vermoor
Daar sal ook gekyk word na bewerings van haar familie dat sy nie gelukkig by die werk was nie en dae voor haar dood griewe aan haar werknemer bekend gemaak het.
Regering staan oorlede Eskom-vrou se familie by
ʼn Span maatskaplike werkers van die Gautengse departement van maatskaplike ontwikkeling gaan Donderdag die familie van die Oos-Randse Eskom-vrouewerker besoek wie se liggaam twee weke nadat sy vermis geraak het, in ʼn kantoor by haar werkplek gevind is.
Vermiste Eskom-vrou se liggaam in kantoor gevind
Die liggaam van die Oos-Randse Eskom-vrouewerker is twee weke nadat sy vermis geraak het in ʼn kantoor by haar werkplek gevind.
Eskom-werker (vrou) verdwyn spoorloos
Die Gautengse polisie het ʼn ondersoek van stapel gestuur na ʼn Eskom-vrouewerker wat verlede week spoorloos in Springs aan die Oos-Rand verdwyn het.