Cassandra De Pecol (27) van Connecticut in Amerika is besig met ʼn solo-ekspedisie om die eerste mens te wees wat al 196 lande in die wêreld in die kortste tyd moontlik te besoek.
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie
Drie met liefde vir bome vertoon kuns
At Smit, Nicki Böttcher en Marina Louw deel almal ʼn liefde vir bome.
‘Hoeka Toeka’ kry nuwe baadjie
“Hoeka toeka, ja ja, en jou stem is in my ore…” – ʼn liedjie wat Carika Keuzenkamp in die jare sewentigs uitgereik het. En nou,…
Video en foto’s: Doodskis-video: Twee bly agter tralies
Willem Oosthuizen (28) en Theo Martins Jackson (29) het Woensdag in die Middelburg-landdroshof verskyn.
Gedig: Die konsertina in die nag
“Die stroom se silwer stem die gaan verlore, daar waar die spruit se donker waterspore onder die sterrenag in vertes gly…” Lees CM van den Heever se gedig, “Die konsertina in die nag”
McDonald’s se Nutella-burger
Die McDonald’s-burger het weer ʼn nuwe baadjie aangetrek, hierdie keer spesiaal vir die soettande.
Jonger tweelingboetie is eintlik ouer
Danksy ʼn seldsame tydsparadoks dui klein Samuel Peterson dat hy eerste gebore is, maar sy tweelingboetie is eintlik ouer as hy.
Graad 1 verstaan internetveiligheid beter as volwassenes
Meeste kinders wat in ʼn digitale era grootword, besef dat dit baie belangrik is om nie enige persoonlike inligting op die internet te deel wat jou weerloos kan maak vir kuberaanvalle nie.
Nostalgie, kultuurerfenis en onthou
Jou kinderfoto in ʼn album, ʼn portret teen die muur, ou vriende by ʼn begrafnis, ʼn ou fliek, ʼn liedjie oor die radio . . .
Drome word waar met ontwerper se modebeurse
Andrea Beyers, die baba van hierdie nuwe beursgroep, is net 17, maar sy teken al vandat sy vyf jaar oud is rokke, en wil niks anders as ontwerper word nie.
Uitdrukking: So doof soos ʼn kwartel
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “so doof soos ‘n kwartel”
Woord van die week: matriek
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “matriek”
Oorsee? Kom huis toe met Cell C: Die laaste fase
Ons het lang trane gehuil saam met finaliste wie se familielede oorsee bly – en die laaste fase van die Oorsee? Kom huis toe met Cell C-kompetisie het aangebreek.
Swaar weer op pad na Gauteng; vlugte dalk vertraag
ER24 het intussen gesê ʼn stemboodskap wat op sosiale media die ronde doen van ʼn sogenaamde ER24-paramedikus wat mense waarsku dat ʼn hewige storm op pad is en dat mense by die huis moet kom, is ʼn slenter.
Internasionale toekenning vir Vergelegen-wynlandgoed
Vergelegen het Donderdag ʼn prys ontvang in die 2017 internasionale ‘Best Of Wine Tourism’-pryse geborg deur die Great Wine Capitals Global Network.
Woord: boek
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “boek”
Man sterf toe weerligstraal tref
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het Gautengers vroeër vandag gemaan om vandag en veral Vrydag op hulle hoede te wees vir swaar reën, hael, kitsvloede en stormsterk wind oor die provinsie.
Dié vrou het 18 jaar gelede haar hare gesny
ʼn 60-jarige vrou van Shanxi, China, se hare is twee keer so lank soos sy.
VSA-ruimtevaarder het in die ruimte gestem
Die ruimtevaarder Shane Kimbrough, die enigste Amerikaanse burger wat tydens die VSA-verkiesing in die ruimte was, het sy stemreg vanuit die internasionale ruimtestasie uitgeoefen.
Maak só as jou motor in kitsvloed beland
Kitsvloede het onlangs op verskeie plekke oor die hele land voorgekom, waarvan die jongste Woensdag aan die Oos-Rand in Gauteng die lewe van minstens vier mense geëis het.