Dié sousie is baie lekkerder wanneer jy dit self maak as wanneer jy dit in die winkel koop!
Resep-video: Die oorspronklike braaibroodjie
Daar is al baie gesê oor of ʼn braaibroodjie blatjang, appelkooskonfyt, braaisout of biltong moet op kry. Moet die botter aan die binne- of buitekant van die brood gesmeer word? Kyk hier hoe om ʼn régte oorspronklike Suid-Afrikaanse braaibroodjie te maak.
Resep-video: Krimpvarkies
Dié lekkerny is so net-net nie ʼn ystervarkie nie. Dié krimpvarkies is heelwat makliker, maar net so lekker soos hul ystervarkie-ouboet.
Resep-video: Dubbelsjokolade-mikrokoekie
Dié enkelporsiekoekie is spesiaal vir almal wat ʼn sagte plekkie het vir sjokolade.
Hap saam met Lochner: Koringslaai
Kyk hoe maak Lochner dié week ʼn lekker koringslaai!
Resep-video: Stoute hawermout-blokkies
Dié blokkies sal jou soettand en sjokoladelus bevredig.
Hap saam met Lochner: Goue aartappels
Lekkerder aartappels as hierdie gaan jy nie sommer kry nie! Én jy het nie eens ʼn mengbak nodig nie! Bestanddele: 4 aartappels, in kwarte gesny…
Resep-video: Spikkelbroodjie
Dít is wat gebeur as jy ʼn piesangbrood met koffie en sjokolade opkikker!
Resep-video: Blikbeker-muffin
Dié muffin met spek, fetakaas en spinasie sal jou mond laat water, én dit is blitsvinnig om voor te berei.
Resep-video: Vinnige fop-quiche
Jy kan enigiets waarvan jy hou in dié fop-quiches sit!
Hap saam met Lochner: Blomme-en-kaasgereg
Dié is ʼn resep wat jy nie sommer iewers anders gaan kry nie. Bestanddele: 1 blok ricotta-kaas 1 koppie cheddarkaas, gerasper 1 houer gladde maaskaas…
Resep-video: Pannekoek-koek
Twee van Suid-Afrika se gunstelinglekkernye, pannekoek en melktert, kom byeen! Beproef dié koek om die ou bekendes ’n nuwe twist te gee.
Resep-video: Kleurvolle yskasblokkies
Dié blokkies is perfek vir ʼn partytjie óf sommer net vir die naweek!
Hap saam met Lochner: Franse uiesop
Dié sop maak jy blitsvinnig! Kyk hier hoe Lochner de Kock dit maak.
Resep-video: Maklike mieliekoekies
Onthou jy nog jou ma se lekker mieliekoekies? Kyk dié maklike resep!
Hap saam met Lochner: Belgiese mossels
Kyk wat maak Lochner de Kock dié week!
Resep-video: Paasfees-nessies
Paasfees is om die draai en dié lekkernye sal die perfekte nagereg én versiering vir jou Paastafel wees!
Hap saam met Lochner: Tjop-tjop tjoppies
ʼn Tjoppie met bruingebraaide vetjies en blatjang is die perfekte kombinasie. Kyk hier hoe Lochner dit maak!
Resep-video: Nutella-rolletjies
Heerlike smelt-in-die-mond sjokoladerolletjies! Blitsvinnig en smullekker!
Resep-video: Pizza-pakkies
Wie hou dan nie van ʼn lekker pizza nie? Maak dié blitsvinnige variasie van ʼn pizza sommer dié week nog vir jou gesin!