“Iemand wat aan Christus behoort, is ‘n nuwe mens. Die oue is verby, die nuwe het gekom.” Nuutgemaak, oorgedoen, radikaal anders, die nuwe het die…
30 September 2011
1 Korintiërs 13 praat van wat die “allerbeste” en die “grootste” in die lewe is! Dit is die LIEFDE. Die liefde is geduldig en vriendelik….
29 September 2011
Jesus kom enige dag weer. Wanneer weet ons nie. Ons moet net gereed lewe deur “wakker te bly en nugter te wees.” Ons doen dit…
28 September 2011
Die Bybel “ kan jou die kennis bybring wat tot verlossing lei deur die geloof in Christus Jesus. Die hele Skrif is deur God geïnspireer…
27 September 2011
“Dra jou deel van die ontberings soos ‘n goeie soldaat van Christus Jesus. ‘n Soldaat in aktiewe diens wat sy bevelvoerder tevrede wil stel, bemoei…
26 September 2011
1 Timoteus 6 sê dat ons moet oppas vir geld. Dit is ’n “ wortel is van allerlei kwaad” en dat ons ons hoop “nie…
25 September 2011
1 Timoteus 3 praat met alle Christene en Christenleiers. Ons lewens moet o.a. die volgende kenmerke dra: onberispelik, getrou aan jou huweliksmaat, nugter, verstandig, nie…
24 September 2011
Kolossense 1 sê van Jesus Christus: Hy is die beeld van God, die Eerste, verhewe bo die skepping, deur Hom is alles geskape, voor alles…
23 September 2011
Ons is baie keer bekommerd oor baie dinge. Lees Filippense 4:2-9: “Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed…
21 September 2011
“Trek die volle wapenrusting aan wat God julle gee, sodat julle op julle pos kan bly ondanks die listige aanslae van die duiwel.” Ons moet…
20 September 2011
“Die vrug van die Gees is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid, nederigheid en selfbeheersing.” Die Heilige Gees woon in God se kinders en…
19 September 2011
“God is vir ons, wie kan teen ons wees? … ons is meer as oorwinnaars deur Hom wat vir ons liefhet… hiervan is ek oortuig……
18 September 2011
Ons verleentheid is baie keer God se geleentheid! T.w.v. van sy getuienis word Paulus as gevangene na Rome gestuur. So kom die Goeie Nuus van…
17 September 2011
Handelinge 16 tot 23 vertel hoe Paulus die Goeie Nuus van Jesus na vandag se Turkye en Griekeland geneem het. Daar is baie teenkanting en…
16 September 2011
Vir wie is die evangelie van Jesus bedoel? Handelinge 15 beantwoord heirdie vraag. Petrus sê dat God nie onderskeid maak nie. “Hy (God) het ook…
15 September 2011
Na Paulus se bekering het die Heilige Gees gesê: “Sonder Barnabas en Saulus (Paulus) vir My af om die werk te doen waarvoor Ek hulle…
14 September 2011
“Saul, Saul, waarom vervolg jy My?” “Wie is U, Here?” vra hy toe. “Ek is Jesus,” antwoord Hy. “Dit is vir My wat jy vervolg.”…
13 September 2011
“Die evangelie van vrede wat Jesus Christus gebring het” word deur Kornelius, ‘n militêre offisier van Italië en dus ‘n nie-Jood, aanvaar. Jesus is Here…
12 September 2011
’n Man van Afrika (Etiopië) is op pad terug nadat hy in Jerusalem gaan aanbid het en hy lees uit Jesaja. Hy is ‘n soeker….
11 September 2011
Stefanus was “’n man met ‘n vaste geloof en vol van die Heilige Gees … aan wie God baie genade en krag gegee het.” Dit…