Die maklikste resep vir die heerlikste soetmieliegebak – perfek vir ‘n braai.
[Resep] Mini-suikermieliebroodjies
Die suikermieliebroodjies smaak die beste wanneer dit vars gebak is, maar kan vir 24 uur verkoel word in ʼn houer met ʼn digsluitende deksel. Bevriesing word nie aanbeveel nie.
[Resep] Jogurt-en-kondensmelkbeskuit
Dié lekker resep lewer ongeveer 80 stukkies besluit.
[Resep] Veselryke biltongpoffertjies
Iets heerliks vir die kosblik!
[Resep] Gesondheidsbrood
Dié broodjie lyk nie net pragtig nie…
[Resep] Ryk sjokoladekaaskoek
Plaas kaaskoek op geskikte opdienbord en sif kakao bo-oor. Plaas frambose bo-op indien verkies.
[Resep] Kurt en Dunay se Mikrogolf-Malvapoeding
Argilla Pottebakkery gee een van hulle pragtige bakke weg. Klik op die skakel onderaan die resep om in te skryf.
[Resep] Ouma se melktert
Een van die maklikste en lekkerste melktertresepte nog!
[Resep] Outydse soetkoekies
Hierdie resep klink soos iets wat jou ouma sal bak – ruik jy al die naeltjies?
[Resep] Schriftuur-koek van Adeline du Plessis
Die sogenaamde Schriftuur-koek het ʼn resep met al die bestanddele as verwysings uit die Bybel. ʼn Mens moet dus elke bestanddeel in die Bybel gaan opsoek om te weet wat dit is.
[Resep] Immergewilde skons
Vinnige resep vir heerlike botterbroodjies.
[Resep] Goue aartappels
Dit lyk mos heerlik!
[Resep] Malvapoeding
‘n Ou staatmaker!
[Resep] Tobie Cronjé se glutenvrye koek
“Hierdie resep is vir my ʼn wenner omdat ek nie gewoonlik koek kan eet nie. Ek is allergies vir gluten en suiwel. Ek kan my sonder enige reperkussies aan hierdie koek vergryp.” – Tobie Cronjé
[Resep] Graanvlokkiepoeding
‘n Poeding wat ‘n warm gevoel in jou binneste waarborg!
[Resep] Appel-en-bloubessie-krummelpoeding
Hierdie heerlike poeding is die perfekte trooskos om die hele gesin warm te maak hierdie winter.
[Resep] Roombroodbolletjies
Bedien warm saam met botter of selfs nóg kaas!
[Resep] Boereworskebabs
Benader tradisionele boerewors vanuit ‘n heel ander hoek met hierdie kebabs.
[Resep] Aarbeibroskoek-toebroodjies
Aarbeikonfyt kan met appelkooskonfyt vervang word en die aarbeie met geroosterde perskes.
[Resep] Marmerkoek
Pienk jelkleursel kan ook met pienk of rooi voedselkleursel vervang word. Gebruik minder rooi kleursel omdat dit die beslag vinnig pienk kleur.