Jy voltooi my- Juanita du Plessis Afrikaans- Elvis Blue Vir jou gemaak- Adam Vergeet wat jy weet van liefde- Dewald Wasserfall Agt keer opstaan- Jasmyn
Maroela Media Top 20 treffers vir 2013
1. Stoomtrein- Kurt Darren en Snotkop 2. Spyt kom te laat- Ricus Nel 3. Rede om te glo- Elvis Blue 4. Jy voltooi my- Juanita…
Maroela Media Top 20 30 Desember 2013
1. Swart koffie- Corlea 2. Sewe oseane- Andriëtte 3. Vir ewig- Lee Scott 4. Nicolene- Manie Jackson 5. Seerower- Kurt Darren 6. Spore- Elvis Blue…
Maroela Media Top 20 23 Desember 2013
Swart koffie- Corlea Seerower- Kurt Darren Sewe oseane- Andriëtte Vir ewig- Lee Scott Nicolene- Manie Jackson
Video: Talle beseer toe Londen-teater se dak instort
Minstens 88 teatergangers is beseer, waarvan sewe ernstig beseer is, toe die dak van die bekende Apollo-teater in Londen Donderdagaand tydens ‘n opvoering ingesak het.
Aansoekvorms vir Clover Aardklop Nasionale Kunstefees vir 2014 beskikbaar
Aansoeke vir 2014 se Clover Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom sluit Maandag 10 Februarie 2014. Dit geld produksies sowel as visuele kuns-aansoeke.
Maroela Media Top 20 16 Desember 2013
Seerower- Kurt Darren Swart koffie- Corlea Land van melk en heuning- Bok van Blerk Sewe oseane- Andriëtte Sien jy nie kans nie?- Silwer en Goud
Nominasies vir Fiëstas 2014 bekend gemaak
Tien gelukkige kykers staan die kans om dubbelkaartjies na die kykNET Fiëstas Toekennings glansaand te wen!
Mannetjies Roux bekoor op grootskerm
Bosbok Ses Films wat voorheen rolprente soos Roepman en Verraaiers na die grootskerm gebring het se nuwe Afrikaanse fliek, Stuur Groete aan Mannetjies Roux begin op 13 Desember 2013 by teaters draai.
Maroela Media Top 20 9 Desember 2013
Land van melk en heuning- Bok van Blerk Seerower- Kurt Darren Swart koffie- Corlea Sewe oseane- Andriëtte Kaalvoetkind- Juanita, Ruan en Franja du Plessis
Tribute to the poets- Theuns Jordaan
Dit is seker nou al vyftien jaar sedert Theuns Jordaan sy eerste tree in die Afrikaanse musiekbedryf gegee het, maar eintlik het hy lank tevore…
Meesters van die kuns- Danie Niehaus
Dis moeilik om te glo dat Danie Niehaus nou al dertig jaar lank in die musiekbedryf is, want hy het in daardie tyd ‘n legende…
Agt keer opstaan- Jasmyn
Twee jaar gelede het die musiekbedryf vir die eerste keer kennis geneem van Jasmyn toe haar eerste album, Jy wens jy kon sê, uitgereik het….
Maroela Media Top 20 2 Desember 2013
Land van melk en heuning- Bok van Blerk Seerower- Kurt Darren Kaalvoetkind- Juanita, Ruan en Franja du Plessis Swart koffie- Corlea Sewe oseane- Andriëtte
Kontreimark by die Voortrekkermonument
‘n Kontreimark met allerhande vars produkte vind op 7 Desember by die Voortrekkermonument plaas.
Maroela Media Top 20 25 November 2013
Land van melk en heuning- Bok van Blerk Kaalvoetkind- Juanita, Ruan en Franja du Plessis Seerower- Kurt Darren Sandra Prinsloo- Mwah! en Elvis se Seun…
Statistiek en rekords van Afrikaanse treffers op Springbok Radio se Top 20/30 (1965-1984)
Hoogste plek toegetree: Die oukraalliedjie- Groep 2 (nr. 13- 10 Maart 1967) Ek verlang na jou- Sonja Herholdt (nr. 14- 25 Julie 1975) Royal hotel-…
‘n Plekkie in jou hart- Silwer en Goud
Verlede jaar het kykNet die talentkompetisie Ons soek die sanger aangebied, maar dit is nie net Pierre Rossouw, die wenner van die kompetisie, wat sedertdien…
4 harte- 4 Werke
Dit het al ‘n paar keer in die geskiedenis van internasionale pop-en-rockmusiek gebeur dat ‘n aantal solokunstenaars bymekaargekom het en ‘n nuwe groep gevorm het….
Alles Afrikaans: Die wêreld se grootste treffers in jou taal
In die 1970’s het dit gereeld gebeur dat internasionale treffers in Afrikaans vertaal is, en self ook treffers geword het; voorbeelde hiervan is Paloma blanca,…