Kateryna Karpovska, ‘n vrou van Kaapstad, sal na verwagting Dinsdag gevonnis word nadat sy oor haar kind se ontvoering gejok het om die losprysgeld te bekom.
Soekresultate vir: Oekraïne
Vrou jok oor kind se ontvoering
ʼn Vrou van Kaapstad is Donderdag skuldig bevind dat sy valslik haar kind se ontvoering aangemeld het om sodoende die losprysgeld te bekom.
Video: Barbie in lewende lywe
Daar is tans ʼn neiging onder jong meisies wêreldwyd om soos Barbie te lyk en vroue spandeer glo miljoene aan plastiese sjirurgie om soos dié plastiese pop te lyk.
Corrie het dapper gesterf
Die polisie was Sondagaand steeds op soek na die persone wat voormalige swaargewigbokskampioen, Corrie Sanders, by ‘n restaurant in Brits doodgeskiet het.
Watter volke regeer hulleself?
Haas geen week gaan verby sonder nuus oor vurige groepe wat hulle teen oorheersing verset en vir groter selfbeskikking beywer nie. Ons kyk vlugtig na ‘n paar kenmerke van die verskynsel bekend as “nasionalisme” en loer na ‘n paar maniere waarop volke selfbeskikking in die verre en korte verlede verwerf het.
Van der Burgh wen brons
Cameron van der Burgh het vanoggend Suid-Afrika se eerste medalje verower by die FINA Wêreld-swemkampioenskappe in Sjanghai in Sjina.