Tot dusver is sowat 1 900 Suid-Afrikaners al gerepatrieer.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Asië"
Lesersbrief: Suid-Afrika, bid saam met ons
Wat ons nou die meeste nodig het, is ons mense in ons land se gebede. Ons vertrou volkome dat God se plan groter en beter is as dit wat ons nou sien, en ons gaan getuig van sy goedheid en guns!
Grafieke: Leidende ekonomiese aanwysers oor die wêreld
Die leidende aanwysers uit Amerika en Europa skets nie ’n prentjie van florerende ekonomiese toestande nie.
Gevaarlike veranderinge in Trump-regering
Die onlangse afdanking van Rex Tillerson as Amerikaanse minister van buitelandse sake en generaal H.R. McMaster as nasionale veiligheidsadviseur van die Trump-regering was nie goeie nuus nie. Slegter nuus, egter, is hul twee plaasvervangers.
Twee SA’ners draf Himalajas kaf
Ryan Sandes en Ryno Griesel, twee Suid-Afrikaanse ultra-veldwedloop-atlete, het Sondag nog ʼn wêreldrekord laat spat deur in die vinnigste tyd die Himalajas in Asië oor te steek.