Die Suid-Afrikaanse regering het Sondagmiddag bevestig die Zimbabwiese presidentsvrou, Grace Mugabe, het wél diplomatieke immuniteit.
Alles vir die sleutelwoord "Grace Mugabe"
Grace Mugabe nié meer in SA
Grace Mugabe, die Zimbabwiese presidentsvrou, het Sondag teruggekeer na Zimbabwe ten spyte van talle eise dat sy vervolg moet word nadat sy glo onlangs ʼn vrou in ʼn hotel in Sandton aangerand het.
‘Neem Grace Mugabe in hegtenis,’ eis Sanco
“Suid-Afrika moet nié die rooi tapyt vir haar uitrol nie. Gelykheid voor die wet is ʼn bepaling van ons Grondwet, en is van toepassing op almal wat hulself binne die grense van Suid-Afrika bevind.”
Polisie op hoë gereedheid indien Grace Mugabe land sou verlaat
Die SAPD monitor Grace Mugabe om seker te maak dat sy nie die land verlaat nie, het polisieminister Fikile Mbalula Donderdag gesê.
Grace Mugabe-saak: Slagoffer glo geld aangebied
Daar is tydens ʼn mediakonferensie Donderdagmiddag uiteengesit hoe AfriForum Gabriella Engels en haar gesin sal bystaan in hul soeke na geregtigheid.
‘Grace Mugabe het nie diplomatieke immuniteit’
“Mugabe kan nie op diplomatieke immuniteit staatmaak nie en moet nie nou voorkeurbehandeling ontvang nie.”
[Foto’s] Robert Mugabe land by Waterkloof-lugmagbasis
Zimbabwe se pres. Robert Mugabe het Woensdagaand by die Waterkloof-lugmagbasis in Pretoria geland.
Grace Mugabe: Polisie gee terugvoer oor saak
Te midde van wye bespiegeling oor of die Zimbabwiese presidentsvrou, Grace Mugabe, Suid-Afrika verlaat het of nie, het die Suid-Afrikaanse departement van polisie uiteindelik hul stilte oor die saak verbreek.
Grace Mugabe pleit glo vir diplomatieke immuniteit
Die presidentsvrou was na bewering in Suid-Afrika om mediese behandeling te ontvang.
Grace Mugabe glo steeds in SA
“Ek probeer sterk wees. Alles is net baie oorweldigend.”
Grace Mugabe vandag nog in hof
Die 20-jarige Gabriella Engels het aanklagte van aanranding teen Mugabe aanhangig gemaak.
Vrou beweer Grace Mugabe rand haar aan
Dit is onduidelik of daar amptelike ondersoek deur die Suid-Afrikaanse owerhede ingestel sal word nadat bewerings Maandag aan die lig gekom het dat Zimbabwe se presidentsvrou, Grace Mugabe, ʼn jong vrou Saterdag in Sandton in Johannesburg glo aangerand het.