“Ons werk al baie lank baie intens in samewerking met Interpol daaraan om dié persoon op te spoor.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Grootbrakrivier"
Man gevonnis vir moord op Human-egpaar
Die 27-jarige Tamsamqa Howard Sishuba is Dinsdag gevonnis vir die moorde op Tewie (72) en Eurika (62) Human wat in Junie verlede jaar in hul huis in Grootbrakrivier in die Wes-Kaap wreed vermoor is.
Grootbrak-moorde: ‘Werker’ hoor sy lot
Tamsamqa Howard Sishuba (26), een van twee mans wat verdink word van die wrede moord op Tewie (72) en Eurika (62) Human in Grootbrakrivier in die Wes-Kaap, het Donderdag sy lot in die Mosselbaai-hooggeregshof aangehoor.
Grootbrak-moorde: Skokverslag in hof aangehoor
Tewie Human (72) is sewe keer met ʼn panga oor sy kop geslaan en sy vrou, Eurika (62), is met ʼn selfgemaakte mes in die hart gesteek.
Hond glo geskiet ná krapmerk in gesig
Janse van Rensburg het die volgende oggend met ʼn haelgeweer na die plaas gegaan waar hy na bewering die hond geskiet en die karkas agterop sy bakkie gelaai het voordat hy weggery het.
Beloning uitgereik ná moord op egpaar
Die polisie het ʼn groot beloning uitgereik vir enige persoon met inligting wat tot die inhegtenisneming van ʼn verdagte kan lei wat vermoedelik die meesterbrein agter die moord op ʼn egpaar van Grootbrakrivier was.
‘Meisiekind’ op pad oorsee ná tragiese dubbelmoord
ʼn Spesiale ‘familielid’ is op pad Costa Rica toe, na die dogter van die egpaar van Grootbrakrivier wat in Junie in hul huis vermoor is.
Man in hof vir moord op Grootbrakrivier-egpaar
Die 26-jarige man wat teregstaan vir die moord op Tewie en Eurika Human het Dinsdag weer in die plaaslike streekshof verskyn. Dié egpaar is in Junie in hul huis in Grootbrakrivier vermoor.
Twee wat vrou se keel tydens roof oopsny, sit lank
Aneen Barnard is erg aangerand tydens die rooftog. Sy is so hard gewurg dat sy haar bewussyn verloor het. Sy het later in ʼn plas bloed wakker geword.
Verdagte vas vir moord op Grootbrakrivier-egpaar
ʼn Verdagte is in hegtenis geneem in verband met die gru-moord op Tewie en Eurika Human in Grootbrakrivier verlede maand.