Arme Wolf! Waar hy ook al kom, probeer die skelm Jakkals hom ’n streep trek. Die hare waai behoorlik – en saam beleef die twee van hulle allerhande skreeusnaakse avonture.
Alles vir die sleutelwoord "kortverhale"
Die naaimasjien
“Dis nie elke dag dat so ‘n teks, met humor én patos, en so ‘n rol na ‘n aktrise toe kom nie. Nee, so ‘n toneelstuk krap jy nie agter elke bos uit nie.” – Sandra Prinsloo oor Die Naaimasjien
Uittreksel: Hiervandaan
‘n Heerlike uittreksel uit Dana Snyman se boek, “Hiervandaan”.
Jakkals en wolf
’n Versameling Jakkals en Wolf stories uit die verhaleskat van baasverteller, Pieter W. Grobbelaar.
Uittreksel: Spekskiet
Aangesien oom Bertie Cronje ‘n getroue kerkmens en wyd geliefd in die hele omgewing was, sou die woord “lieg” eenvoudig nie geregtigheid laat geskied nie. Miskien sou “kleurvol gesels” ‘n beter beskrywing wees van hoe die man met die gesproke woord omgegaan het…
Dierestories 2
Die diereverhale wat Von Wielligh versamel het van die Khoi-Khoi, is van die oudste diereverhale in Suid-Afrika.
Uittreksel: Alfabet van die voëls
Uittreksel uit die boek “Alfabet van die voëls” deur SJ Naudé. André P. Brink beskryf die verhale in hierdie bundel as “onder die bestes in Afrikaans” .
Alfabet van die voëls
André P. Brink beskryf die verhale in hierdie bundel as “onder die bestes in Afrikaans” .
Hiervandaan
Veelbekroonde reisskrywer Dana Snyman vertel die verhaal van sy eie lewensreis, dié van sy familie en van sy land.
Oepse daisy
Die maklik begaanbare weë hou vir Johan Bakkes geen aantrekkingskrag nie; nee, vir hom altyd maar die smalle weë wat met bloedsweet gepaardgaan. Dáár waar min ander dit nog gewaag het. Hier is oudergewoonte heerlike, avontuurlustige vertellings oor ver én naby reise, propvol humor, en nooit sonder deernis vir die medemens nie.
Ruacana tot Rosh Pinah
Doc Immelman In hierdie versameling vermaaklike rubrieke skryf Doc Immelman oor die wonderlike wêreld van kameeldorings, rooi duine, leeus, narras, mahangu, kampvure en biltong. Hy…
Lendetaal: Homoërotiek in die kunste en in die letterkunde
Hennie Aucamp In Lendetaal gee Hennie Aucamp sy perspektief op vrae rondom kwessies oor homoërotiek in die kunste en in die letterkunde. Onder die afdeling…
Bek sonner brieke
Elias P. Nel ’n Versameling van die rubrieke van Elias P. Nel wat in die Taalgenoot verskyn het. In hierdie vertellinge is oom Goliat Tross,…
Moer toe die vreemde in
C. Johan Bakkes Of dit nou gaan oor sy ervaring as gids in die Visrivierskeurvallei in Namibië, sy ekspedisies na Kilimandjaro, sy besoek aan Timboektoe,…
Tuiskoms – Stories oor die liefde
Irma Joubert In hierdie boek word ’n baie gewilde skrywer se lekkerlees-kortverhale vir die eerste keer byeengebring. Hier is ’n ryke verskeidenheid stories, onder meer…