Odette se familielede het destyds reeds vermoed dat haar man daarvoor verantwoordelik is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Odette Barkhuizen"
Man hoor oor borgtog ná vrou se skietdood
George Barkhuizen (45), die man wat aangekla word van die moord op sy vrou, Odette, het Woensdag in die Johannesburg-landdroshof verskyn waar die uitspraak van sy borgtog-aansoek gelewer is.
Man in hof vir vrou se skietdood
Die Barkhuizen-egpaar was glo besig om te skei. Barkhuizen beweer hy was nie naby die misdaadtoneel ten tyde van sy vrou se moord nie, maar selfoonrekords bewys glo dat hy wel op die toneel was.
Man vas oor vrou se skietdood: ‘Ons het dit heeltyd vermoed’
“Hy het maar snaakse neigings gehad; erg buierig. Odette het van tyd tot tyd dinge laat val soos dat hy ʼn private speurder gekry het om haar te agtervolg.”
Pa vas ná Jhb-ma sterf in ‘kaping’
“Dit was duidelik ʼn doelbewuste sluipmoord. Sy het ook glo kort voor die moord vir hom gesê sy wil ʼn egskeiding hê.”
Jhb-ma doodgeskiet: Kaping was dalk huurmoord
Odette Barkhuizen (43), ʼn ma van Johannesburg wat op 11 Junie tydens ʼn oënskynlike kaping doodgeskiet is, was moontlik die slagoffer van ‘n huurmoord.
Kapers skiet ma van Jhb in oprit dood
ʼn Ma van Johannesburg is Donderdag dood toe sy tydens ʼn kaping in die kop en bors geskiet is.