Daar is dikwels ’n somber reaksie by geskeide Suid-Afrikaanse ouers wanneer daar gesels word oor die Wet op Onderhoud, meer spesifiek onderhoud van minderjarige kinders, en die toepassing daarvan in die Suid-Afrikaanse howe.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Onderhoud"
Onderhoud en Egskeiding: Remedies vir wanbetaling?
Jy, as enkelouer sukkel egter om elke maand jou finansiële verpligtinge na te kom, terwyl jou eksman/-vrou in weelde leef, in duur motors ry en op oorsese vakansies gaan sonder om onderhoud te betaal. Wat is jou regte en wat staan jou te doen?
Sukkel jy met onderhoud?
Jackie het deurgedruk, maar ander applikante gee moed op. Indien die respondent onderhoud weerhou om die versorgende ouer te “straf”, kry die kinders die swaarste.
NVG moet opdok oor pa nie onderhoud betaal
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) is beveel om duisende rande se onderhoud aan ‘n ma van drie te betaal, berig Beeld.
Video: Die minister van finansies en die stoel
Die land se nuut aangestelde minister van finansies, Nhlanhla Nene, maak vanoggend nuus om ‘n ander rede as sy aanstelling. ‘n Video wat wys hoe ‘n stoel onder Nene meegegee het tydens ‘n SABC-onderhoud het vanoggend weer soos ‘n veldbrand op sosiale media begin versprei.