Die ANC se nasionale werkskomitee het die omstrede Gautengse LUR vir gesondheid, Qedani Mahlangu, en voormalige provinsiale ANC-hoofsweep Brian Hlongwa, aangesê om met onmiddellike effek te bedank uit die ANC se provinsiale uitvoerende komitee.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Qedani Mahlangu"
Life Esidimeni-gesinne woedend oor omstrede aanstelling
“Die nagedagtenis van dié wat gesterf het in dié tragedie is onteer en verkleineer deur Mahlangu se heraanstelling en die komitee sal nie rus tot sy verwyder is en aan die pen ry nie.”
Qedani Mahlangu weer lid van ANC se uitvoerende komitee
Die beleërde Brian Hlongwa en Qedani Mahlangu is weer as lede van die ANC se provinsiale uitvoerende komitee aangestel, ondanks donker wolke wat oor hul koppe hang oor beweerde korrupsie en wanbestuur.
Mahlangu ‘hou vakansie terwyl pasiënte sterf’
“Ek kry die indruk ek is hier in die arbitrasieverhoor oor my karakter meer as enige iets anders. As dit oor my karakter gaan, dan moet ek ʼn prokureur hê. Ek raak ongemaklik.”
Mahlangu: ‘Departement is daagliks met regstappe gedreig’
Moseneke het Mahlangu gevra wat sy gedoen het toe sy ingelig is oor die haglike omstandighede by Precious Angels. “Kyk na daardie lang lys probleme. Het jy daarna gekyk en gedink alles sal oukei wees?”
Qedani Mahlangu: ‘Ek is ʼn baie warm persoon’
Qedani Mahlangu, die voormalige LUR vir gesondheid in Gauteng, en die vrou wat wyd geblameer word vir die Life Esidimeni-tragedie, het Woensdag gesê sy was in geen stadium bewus daarvan dat Selebano en ander beamptes vir haar bang was nie.
Opgraderings by Mahlangu se huis bevraagteken
Daar is van 2009 tot 2014 glo R104 000 aan veiligheidsopgraderings by Mahlangu se private woning bestee en nog R252 558 daarna.
Mahlangu se skorsing verwelkom
Daar word geëis dat Mahlangu uit Engeland gedeporteer word.
Psigiatriese sterftes: Komitee ondersoek premier se rol
“Tydens die komitee se vergadering het ek uitgewys dat die hoof van die Gautengse departement van gesondheid ʼn kommerwekkende bewering in die gesondheidsombudsman se verslag maak.”
Mahlangu van strafbare manslag aangekla
“Die omvang van die sterftes en die nalatigheid maak dit ʼn mediese Marikana waarin aanspreeklikheid van die oortreders en geregtigheid vir die slagoffers geëis moet word.”
Psigiatriese sterftes: ‘Nie genoeg dat LUR bedank’
Die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging (Sama) het Woensdag gesê die voormalige LUR vir gesondheid in Gauteng, Qedani Mahlangu, kan nie “net wegstap” nadat 94 psigiatriese pasiënte onder haar toesig gesterf het nie.
Party eis LUR se kop ná dood van pasiënte
Die Demokratiese Alliansie (DA) het Donderdag versoek dat Qedani Mahlangu, Gauteng se LUR van gesondheid, moet bedank of afgedank moet word nadat dit aan die lig gekom het dat 36 psigiatriese pasiënte oor die afgelope vier maande in Gauteng gesterf het.