Die Anglo-American-diamantreus De Beers het Maandag gesê hy het begin om 200 olifante oor 1 500 km te skuif van sy Venetia Limpopo-natuurreservaat (VLNR) in Suid-Afrika na Mosambiek.
Lees meerAlles vir Maandag 23 Julie 2018
Qedani Mahlangu weer lid van ANC se uitvoerende komitee
Die beleërde Brian Hlongwa en Qedani Mahlangu is weer as lede van die ANC se provinsiale uitvoerende komitee aangestel, ondanks donker wolke wat oor hul koppe hang oor beweerde korrupsie en wanbestuur.
Vyf dan in hof oor egpaar se moord
Die groep het na bewering die vrou herhaaldelike verkrag voor hulle haar en haar vriend in April verlede jaar aan die brand gesteek het.
Druk steeds op Apleni oor Gupta-saak selfs ná bedanking
Die Demokratiese Alliansie het Maandag gesê Mkuseli Apleni, direkteur-generaal van binnelandse sake, se bedanking volg ná druk van die opposisie oor die burgerskap vir lede van die Gupta-familie.
20 skoliere in ongeluk beseer
Twintig skoliere is Maandagmiddag beseer toe die taxi waarin hulle vervoer is, ʼn lamppaal langs die pad in Durban getref het.
DA se omstrede nuwe slagspreuk kom van ver af
Dit gons in liberale kringe nadat verskeie groot geeste met DA-verbintenisse hulself die afgelope naweek uitgespreek het teen die DA se nuutste slagspreuk “Alle Suid-Afrikaners eerste”.
Wat om te verwag as jy ‘n grondverhoor bywoon
Vir enigeen wat die voorleggings wil bywoon of daaraan wil deelneem, is daar ‘n paar basiese feite om in gedagte te hou, meen diegene wat reeds by die eerste paar weke se voorleggings was.
Ma, twee kinders in hof oor PE-man se moord
Christine Russouw (55) en haar twee volwasse kinders het Maandag in die landdroshof in Port Elizabeth verskyn op aanklag van die moord op die 70-jarige Petrus Scholtz.
ToekomsVenster: Die belangrikste ding om te doen is om te bid
Kettings en boeie val af wanneer God geloof en geprys word. Geen stelsel kan jou gevange hou as jy in Jesus geanker is nie. Die mens se gees kan nie gevange geneem word as dit eenmaal aan Jesus behoort nie.
Man stabiel ná kopskoot tydens kleinhoewe-aanval
Die man se naam is intussen ook bekendgemaak.
Drie mans by treinspoor geskiet
“Die Ethekwini-brand-en-reddingsdienste moes bystaan om die slagoffers, wat op ʼn heuwel by die treinspoor aangetref is, veilig met ʼn toustelsel onder na die padoppervlak te neem.”
Hoërskoolseun sterf, talle ander beseer ná gru-botsing
“Al wat ons nou kan vra, is: bid net saam met ons.”
Taks-baas dalk privaat oor ‘aanranding’ vervolg
“As jy ʼn goeie vriend van die vorige president was, kan jy nie nou sommer wegkom met so iets nie.”
Eskom: Miljarde in die water
Eskom het Maandag bekend gemaak hy het ʼn nettoverlies van R2,3 miljard die afgelope geldjaar gely vergeleke met sy R900 miljoen wins in 2017.
Goue status vir veelsydige sanger en storieverteller
“Dié mylpaal bewys hy het die wenresep om Suid-Afrikaners te laat lag, maar tog ook hul hartsnare met die diepte van sy musiek te roer.” Vyf gelukkige lesers kan elkeen ʼn albumpakket, wat ‘In Afrikaans’ asook sy vorige goue album, ‘Kô lag ʼn bietjie’, bevat, wen.
Theunis, Temba kon Proteas nie red
Sri Lanka se Rangana Herath (6/98) het verseker dat sy land die reeks teen Suid-Afrika met 2-0 beklink het.
Die wêreld in foto’s – 23 Julie 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Maroela Media Afrikaanse Top-20: 23 Julie 2018
Wie is dié week in die no. 1-posisie?
Varsgebekkig: Die blare van die stamnasie
Die Varsgebekkig- uitdrukking van die week is “die blare van die stamnasie”
Van Rooyen: ‘Ek kan op die hoogste vlak deelneem’
“As ek moet terugkyk, was dit net ʼn ongelooflike week. Ek het aan myself bewys dat ek op die hoogste vlak kan deelneem.”