Dié robot, genaamd Quintin, lyk soos ʼn tabletrekenaar en beweeg op twee wiele rond.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "US"
US vereer Johann Rupert
Die sakeman Johann Rupert het een van die US se hoogste eerbewyse ontvang.
Nuwe Maties-rektor “wil terugploeg”
Prof. Wim de Villiers, die nuwe rektor en visekanselier van die Universiteit Stellenbosch, het gesê dit is nou sy verantwoordelikheid om terug te ploeg in sy alma mater.
Jeug peil menings oor transformasie in omstrede video
AfriForum Jeug Maties het Dinsdag ‘n omstrede video, genaamd TransforMATIES, uitgereik waarin studente se menings oor transformasie by die Universiteit van Stellenbosch (US), gevra is.
Varsity-beker: Tuks verpletter Maties
Die toeskouers het nie ‘n wegholsege verwag nie, maar Tuks het welverdiend die Varsitybeker-kroon behou toe hulle Maties in Stellenbosch met 44-5 afgeransel het.