ʼn 37-jarige beampte van die Tshwane-metropolisie is in hegtenis geneem nadat hy glo ook omkoopgeld van ʼn motoris geëis het. Hy is die derde beampte van Pretoria wat vandeesweek weens omkopery in hegtenis geneem is.
Alles vir Donderdag 8 Januarie 2015
Vrae oor Medupi se veiligheid
Kommer bestaan oor die veiligheid van Medupi nadat besluit is om af te sien van internasionale voorskrifte vir veiligheidstoetsing.
Foto’s: Monaco ontmoet prinses Charlene se tweeling
Die inwoners van Monaco sowel as uitgesoekte gaste het Woensdag hul nuwe prins en prinses ontmoet.
Foto’s: Agt beseer toe taxi muur tref
Agt mense is beseer nadat ʼn minibustaxi Donderdagoggend deur die grensmuur van ʼn huis in Greenside in Johannesburg gebars het.
Nuuskommentaar: Kaap steeds Hollands, maar Zuma loop weer los
Herman Toerien neem Zuma se onlangse uitsprake onder die loep en bespiegel oor die staatsrede.
Broers gesoek na Parys-terreuraanval
Die polisie in Parys is op soek na twee broers in verband met die skietdood van 12 mense by die Franse satiriese koerant Charlie Hebdo se hoofkantoor.
Nóg ʼn veiligheidswag in Richardsbaai geskiet
ʼn Veiligheidswag is Donderdag in die vroeë oggendure in Richardsbaai, KwaZulu-Natal, doodgeskiet skaars ʼn dag nadat ʼn veiligheidswag by ʼn skrootwerf geskiet en gewond is.
‘Jukskei sal rugby verder verswak’
So teen 1959 was daar ernstige kommer oor die gehalte van SA rugby. Die vorige twee toetsreekse teen die All Blacks (1956) en die Franse Hane (1958) is verloor en die volgende reeks teen die All Blacks was voor die deur. Dit wou-wou lyk of daar nog skande op die Springbokke wag.
Eerste burger in hof oor aanranding
ʼn Burgemeester van Noordwes het in die hof verskyn op aanklag van aanranding.
Polisieman vas vir moord
ʼn Polisiebeampte van Mpumalanga en drie ander mans is in hegtenis geneem nadat hulle glo ʼn man vermoor het.
SAID-hoë weer geskors
Peter Richer, groephoof van risiko en beplanning, is weer deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) geskors.
Gedagte vir die dag: Bly wag op die Here
Terwyl Hy ’n keer saam met hulle aan tafel was, het Hy hulle beveel: “Moenie van Jerusalem af weggaan nie, maar bly wag op die gawe wat die Vader belowe het, soos julle van My gehoor het.” (Hand 1:4)